Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Lochnerhof

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Lochnerhof van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Lochnerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lochnerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lochnerhof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lochnerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lochnerhof B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 50 km vanaf Lochnerhof

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniepark, Stellenbosch

B&B @ 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp. Die verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n b...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Die kleurvolle 24 Lovebird B&B met sy stedelike erfenis pronk in die buitewyke van Kuilsrivier, Kaapstad. Hierdie instansie is naby talle bekroonde wynplase wat langs die Stellenbosch Arterial loop, asook die Bakwen...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Brenaissance Wine & Stud Estate is sowat 6 kilometer van Stellenbosch se historiese middedorp af en bied aan gaste die ideale basis om die Wynlande te verken. 'Brenaissance' word van die naam 'Breytenbach' en die Fr...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Noordelike Voorstede

Outentiek, privaat en betowerend. Selfs al is Langverwagt naby beide Kaapstad en Stellenbosch, is dit 'n hawe van klassieke skoonheid, stil, plattelandse bekoorlikheid en elegansie. Antieke eikebome, historiese arg...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Kaapse Wynlande

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Elgin, Wes-Kaap

Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n appelplaas in die bekende vrugtedistrik Elgin. Die eiendom is langs die N2, oorkant Viljoenshoopweg en is stapafstand vanaf Per...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Elim, Wes-Kaap

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos konferensiesentrums, 2 manji...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Simonzicht Guest House is in die Banhoekvallei net buite Stellenbosh. Dit is diea ideala plek om te ontspan, uit te span, en die prentjiemooi Kaapse Wynlande te verken. Die gastehuis bied 'n vriendelike, hartlike en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Pniel

Zorgvliet Wines Country Lodge is in die Banhoekvallei, Stellenbosch, met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en berge. Die landgoed is tussen Stellenbosch en Franschhoek en bied 'n verskeidenheid van konferensielo...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]