Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Loevenstein

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Loevenstein van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Loevenstein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Loevenstein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loevenstein gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loevenstein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loevenstein Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Loevenstein

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge. Die verblyf bestaan uit 11 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkam...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Loevenstein

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loevenstein naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch, Paarl en Durbanville se...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste of sakereisigers wat naby die sakegebiede in Bellville, Tygervallei, Parow en Stellenbosch of enige...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf ...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Loevenstein

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

The Welgemoed Guest House is in Welgemoed in Kaapstad, ’n area wat bekend is vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos die Tygerberg Natuurreservaat, Toboggan-gesinsparkie en die Durbanvi...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parow, Plattekloof

Linga Longa Lodge bied oornagverblyf in Plattekloof en is 15,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf is beskikbaar in Kamer 3 tot 8 wat geskik is vir 2 en 3 gaste en gemaklike beddens met wit beddegoed...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim huis met sy kenmerkende grasdak is gebou om 'n skitterende blou swembad langs 'n klein voël-bewarea. Dit skep werklik 'n rustige atmosfeer vir jou verblyf in Kaapstad. Daar i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]