Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Loevenstein

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Loevenstein van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Loevenstein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Loevenstein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loevenstein selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loevenstein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loevenstein Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Loevenstein

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Luxury Apartment - Tyger Waterfront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die Tyger Waterfront in Tygervallei. Dié woonstel het 'n uitsig oor die water en is ideaal v...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Tygervallei

Kleine Venesië is ’n selfsorgeenheid in die Tyger Waterfront-area, naby die Tygervallei-winkelsentrum. Die eenheid front na die noorde en bied ’n uitsig oor die water en die omliggende omgewing. Die eenheid be...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Cliffs 105 is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Bellville en is die ideale basis vir ’n reisiger, paartjie of ’n klein gesin wat met vakansie is. Die woonstel bied ’n uitsig oor die meer en ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

The Islands 2-bedroom Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Parow. Dis deel van die Tyger Classique-portefeulje wat verskeie selfsorgwoonstelle insluit. Dié kompleks is naby die N1, skole ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Parow

Parow North Self Catering Units bied selfsorg-akkommodasie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ons bied akkommodasie in 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het. Elke slaapkamer het DStv en gratis WiFi. Albei ...

15% af Laaste Kans!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Regiment Self Catering Accommodation is in Door De Kraal, Bellville en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighe...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Yucca bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is sentraal geleë in Bellville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die smaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete. Verblyf...

30% af Aanbod!
VanafR1 250
R875
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Plattekloof 2

Palm Zicht is in die woonbuurt Plattekloof, aan die voet van Tygerberg in Kaapstad. Die voorkant van die eenheid bied pragtige uitsigte oor Kaapstad en in die verte pronk Tafelberg en Leeukop. Verblyf bestaan uit 1...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Falcon Crest is in die Tyger Waterfront naby die Tygervallei Winkelsentrum, Virgin Active en die hoofkantore van verskeie groot maatskappye. Kort- of langtermynverblyf is beskikbaar en die eenheid is veral geskik vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]