Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (6)
Wildsplase (11)
Hotelle (3)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Loskopvallei

4.6 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Loskopvallei van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Loskopvallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Loskopvallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loskopvallei wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loskop Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loskopvallei Wildsplase

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Loskopvallei

Bushfellows Game Lodge is in Loskopvallei in Limpopo en bied luukse verblyf in 'n pragtige malaria-vrye omgewing. Verblyf word in die Majoba Tented Camp, Little Eden met slaapplek vir 4 gaste en Little Eden met sla...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R514
per nag, vir 2 mense
Lodge in Loskopvallei

Izinkwe Lodge is 'n prentjiemooi wild-lodge in die Loskopvallei, 60 km vanaf Middelburg in Mpumalanga. Dis slegs 2 ure vanaf Pretoria, en 15 km vanaf Loskopdam. Izinkwe Lodge bied gaste 'n rustige wegbreek en 'n un...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 344
per nag, vir 2 mense
Lodge in Groblersdal, Loskopvallei

Loskop Valley Lodge and Restaurant is in die Loskopvallei, 5,6 km vanaf die plaasdorp Groblersdal. Dié lodge bied gerieflike verblyf in die midde van subtropiese tuine en palmbome. Etes kan by 'n restaurant met 'n ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groblersdal, Loskopvallei

The Western Breeze is 'n eksklusiewe, privaat wildplaas en natuurreservaat in Groblersdal in die Suid-Afrikaanse bosveld. Groblersdal is in die suidwestelike streek van Limpopo geleë, ongeveer 2 ure vanaf Johannesb...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Groblersdal, Loskopvallei

Wildwood Events Venue | Nature Retreat skuil in 'n bosveldomgewing sowat 13 km buite Groblersdal en bied ontspanne verblyf en 'n venue. Gaste kan tussen die Standaard 2-Enkelbedkamers en die Standaard Koningingroo...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groblersdal, Loskopvallei

Ervaar ons wonderlike, onvergeetlike, sonsondergange oor die magtige Olifantsrivier terwyl jy skemerkelkies op jou dek onder groot, skaduryke bome geniet. Groblersdal is bekend vir sy vrugbare voëllewe en hier by L...

Vanaf
R846
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Loskopvallei

Isiyala, a Forever Lodge is 'n 3-ster-lodge op die rustige en bosagtige Ruby Cliff Horse Ranch van 780 ha. Dit is tussen Middelburg en die Loskopdam in Mpumalanga. Dit is perfek vir gaste wat 'n vakansie- of sakeweg...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubville, Loskopvallei

Die Middelburg Country Club spog met ’n luukse gastehuis met 40 slaapkamers en 2 baie luukse suites wat spesifiek op sakelui, sportmanne- en -vroue, sportspanne en naweekgroepe gerig is. Gesinne is meer as welkom ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groblersdal, Loskopvallei

Buffalo Ranch Game Lodge is op 'n wildplaas in die immergroen Loskopvallei, maklik bereikbaar vanaf Groblersdal en Marble Hall. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 4 houthuisies. Elke gastekamer het 'n en suite...

Vanaf
R285
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Loskopvallei

Waterfall, A Forever Lodge is 'n 3-ster-lodge in die Kranspoortberge tussen Middelburg en Loskopdam in Mpumalanga. Dié lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakelui wat op soek is na 'n heerlike wegbreekplek met h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za