Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Louis Trichardt

3.7 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Louis Trichardt van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Louis Trichardt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Louis Trichardt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Louis Trichardt gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Louis Trichardt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Louis Trichardt Gastehuise

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Rose & Ivy Guest House bied gehalteverblyf en is in die buitewyke van Louis Trichardtlaan. Dié gastehuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op reis is na die Krugerwildtuin of oor die grens. Die kothuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Purdy's Place bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in ’n stil woonbuurt in Louis Trichardt. Verblyf is beskikbaar in 3 Deluxe Double-kamers met koningingrootte-beddens, 'n Family Suite met slaapplek vir 4 en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Protea B&B (LT's) is in Louis Trichardt in 'n stil en veilige omgewing geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagplek vir diegene wat oor die grens reis. Die huis, wat met die ei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestueuse Soutpansberg geleë en bied hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n kalm en vreedsame omgewin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë. Red Roof Gastehuis bied verblyf in 4 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer met 'n ...

Vanaf
R748
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Louis Trichardt

Lantern Guest House is 'n pragtige vyfslaapkamerhuis wat in 'n tropiese tuin na aan die besige middestad van Louis Trichardt geleë is. Die gastehuis bied die ideale toevlugsoord vir sakereisigers en gesinne wat di...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Cuckoo's Nest Guest House is 'n pragtige Tudor-styl-huis in 'n troppiese tuin met uitsigte op die Soutpansberge net 4 km buite Louis Trichardt. Die gastehuis het 6 ruim kamers met koningingrootte-beddens of dubbelb...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Met sy kroeg en kombuis, bied Grasdak Guesthouse 'n feestelike atmosfeer, bekostigbare tariewe, warm gasvryheid en gerieflike verblyf. Dit word gereeld deur plaaslike besoekers en reisigers besoek. Grasdak Guesthous...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

93 on Cilliers is 'n lieflike gastehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige en rustige omgewing bied. Die gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberg, geleë. Aandag word gegee aan de...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Louis Trichardt

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

Pecan Farm Guesthouse is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 3 en sui...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien e...


Gastehuise binne 100 km vanaf Louis Trichardt

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thohoyandou, Limpopo

Masili Guesthouse bied gastekamers in die dorpie Sibasa sowat 5 km van sentraal-Thohoyandou af. Ons bied 9 individuele kamers met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-b...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Soutpansberge, Limpopo

Bosveld Guest House is 'n hartlike, unieke onderneming in die hartjie van Mogwadi in Limpopo. Ons het 15 verskillende kamers wat 'n groot verskeidenheid behoeftes dek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thohoyandou, Limpopo

Vhafamadi B&B is 'n gastehuis in die Makwarela "township", slegs 'n paar kilometer vanaf Thohoyandou se middestad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Limpopo

Eben Smit Wild en Gastehuis is op ’n lieflike wildsplaas net 35 km vanaf Polokwane. Dié plaas is die tuiste van ’n klein verskeidenheid wildlewe en spog met ’n groot aantal voëlspesies. Die gastehuis het 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike gastekamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani. Daar is 9 kamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Agt van die kamers het 'n en suite-badkamer en die laast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale oornagplek vir gaste wat reis na die Krugerwildtuin en is net 105 km van die Phalaborwa-hek af. Ak...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Ankuweni Guest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Giyani. Dis naby Giyani Regional Mall en Mopani Munisipaliteit. Daar is 6 kamers met slaapplek vir 2 en 1 kamer met slaapplek vir 4. Elke kamer het ‘n wa...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Louis Trichardt gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Louis Trichardt akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Louis Trichardt akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za