Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Louis Trichardt

3.7 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Louis Trichardt van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Louis Trichardt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Louis Trichardt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Louis Trichardt lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Louis Trichardt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Louis Trichardt Lodges

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt

Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt en bied verblyf aan sakereisigers, gesinne of diegene op soek na oornagverblyf. Dis naby die N1 en dorpsgeriewe. Daar is 23 grasdak-chalets. Elke selfsorg-chalet het '...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt

The Ultimate Lodge 'n kort mottoris vanaf Louis Trichardt op die Bluegumspoort-roete met min verkeer in die mistieke Soutpansberge. Dié lodge is gerieflik geleë op pad na die Krugerwildtuin, Musina, Venda, Mapungu...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt

Louis Trichardt Lodge is aan die voet van die majestueuse Soutpansberge in Limpopo. Dit is Suid-Afrika se mees noordelike bergreeks en dié rotsagtige terrein is die tuiste van 'n gewilde besienswaardigheid - die ma...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Louis Trichardt

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Wia-Kyla bied verblyf in gastekamers en is 15 km van Louis Trichardt af, op die N1, geleë. Daar is 'n gelisensieerde restaurant op die perseel. Die lodge bied slaapplek vir 16 gaste in 5 kamers. Daar is 2 kamers ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 1
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...


Lodges binne 50 km vanaf Louis Trichardt

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Dzata Lodge & Game Ranch het in 2011 sy deure oopgemaak en is in die Bandelierkop-omgewing in die skadu van die pragtige Soutpansbergreeks geleë. Die hoofhek is maklik bereikbaar met 'n teerpad en die lodge bied 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Lodge in Limpopo

A Macha Lodge is op 'n prentjiemooi plaas naby Brandelierkop en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, sakereisiger of as 'n oornagplek. Die plaas is 40 km van Louis Trichardt af. Die lodge bied ve...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterspoort, Soutpansberge

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap. Die oopplan-verm...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Limpopo

Levubu Junction is op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou geleë en bied bekostigbare en veilige verblyf in die lowerryke Levubu-vallei. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil oorna...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Louis Trichardt lodges blad - loer bietjie na ons wye reeks van lodges hieronder, of gaan besoek ons algehele Louis Trichardt akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Louis Trichardt akkommodasie soek. Wanneer jy die beste lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]