Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Loxton

4.2 / 5  
volgens 136 resensies
Lees regte resensies van Loxton van 136 geverifieerde gaste.
Indien jy Loxton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Loxton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loxton gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loxton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loxton Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton

Loxton Lodge and Restaurant is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n prentjiemooi dorp in die Karoo. Dié stil dorp het baie historiese besienswaardighede en bied uitstekende voëlkykgeleenthede. Verblyf word in 2 ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Loxton

Vanaf
R320
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...


Gastehuise binne 100 km vanaf Loxton

Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Karoo, Noord-Kaap

Kom ervaar 'n plaasvakansie vir die hele gesin met 'n tikkie Karoo-gasvryheid. Die uitgestrektheid van die Karoo laat 'n mens nederig voel en die stille prag is innemend. Die sterrehemel is betowerend. Die Groot Kar...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House is 'n gastehuis met basiese selfsorggeriewe in Carnarvon in die Noord-Kaap. Vyf kamers met en suite-badkamers en privaat ingange is beskikbaar in hierdie Victoriaanse huis. Elke kamer is toeger...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Ons Huisie B&B is in die hartjie van Carnarvon in die Noord-Kaap. Die gastehuis bied verblyf in 2 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer he...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse bied moderne akkommodasie in 'n pragtige Karoohuis. Die huis is in 1886 deur Frans Carel Te Water gebou, gerestoureer om reg te laat geskied aan sy eertydse glorie, en verwek herinneringe v...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Sandrivier Gasteplaas bied sakpasverblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karookoppies en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Verblyf word aangebied in 2 se...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Dellville Country House is op 'n plaas net buite die historiese dorpie Carnarvon in die Bo-Karoo. Die plaas is in die hartjie bied die geleentheid aan gaste om die natuur se rustigheid te herontdek. Die Herehuis is...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 self...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes. Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbedde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Loxton gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Loxton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Loxton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]