Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lydenburg

3.7 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Lydenburg van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Lydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydenburg B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Lydenburg

De Ark Guest House bied luukse akkommodasie in 'n koloniale styl in die middel van Lydenburg in die Kruger Laeveld. Die gastehuis is net 90 minute vanaf die Krugerwildtuin en 10 minute vanaf die Gustav Klingbiel Nat...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Lydenburg

Met bekostigbare tariewe, is Klitz-Gras Chalets 'n ideale oorblyplek vir diegene wat die Kruger Nasionale Park besoek, The Potholes, God's Window, en baie meer toeriste aantreklikhede in die pragtige Mpumalanga Mean...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 33 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Lydenburg

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Hillwatering Country House is 'n B&B in die bosboudorpie, Sabie. Dié dorp is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude in die wêreld en is ook naby die wêreld-bekroonde Krugerwildtuin en die Panor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Sabie Retreats Guest House is in die hartjie van Sabie, net anderkant die hoofstraat, in 'n stil straat geleë. Dit is die ideale plek om te bly as jy vinnig vir 'n naweek wil weggaan. Daar is 11 en suite-kamers wa...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken. Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Sabie, Mpumalanga

Valley View Guesthouse is 'n B&B in Sabie wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is die ideale wegtrekplek om die omliggende besienswaardighede te verken. Valley View Guesthouse bied verblyf in 3 ruim ka...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

The Sabie Town House Guest Lodge is in Sabie, 'n klein, ontspanne dorp tussen dennebome in die Drakensberge in Mpumalanga. Gaste word in 'n warm huis verwelkom wat uit rivierklippe en plaaslike hout gebou is. Die hu...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Summit Lodge bied verskeie verblyfopsies om in alle gaste se behoeftes te voorsien: of jy die grasdakrondawels in ons tradisionele Afrika-dorpie, die wittebrood-suite, ons selfsorg-gesinseenhede, ons rustige hout "c...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Westlodge Bed & Breakfast is 'n Victoriaanse gastehuis in Graskop met lieflike kamers. Verblyf word gebied in 6 kamers wat ingerig is met 2 driekwartbeddens, dubbelbeddens, koninggrootte- of koningingrootte-beddens...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Ohrigstad, Limpopo

The Royal Palm B&B is in die prentjiemooi Ohrigstad op die R36 tussen Lydenburg (Mashishing) en Hoedspruit geleë. Ons bied gerieflike en bekostigbare verblyf aan sakereisigers en toeriste. Die verblyf bestaan uit...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle Lakeside Accommodation is 'n lodge in 'n stil en pragtige hoek van Dullstroom. Dit het 'n privaat meer vol forel waar gaste kan hengel. Die lodge bied 'n swembad buite en verblyf met stoepe en 'n ui...


B&Bs binne 100 km vanaf Lydenburg

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama-roete, Mpumalanga

Asante Sana Holiday Village is gerieflik naby die N4 en net 15 km vanaf Nelspruit. Dié gasteplaas het gesinseenhede, rondawels en standaard-eenhede. Die oopplan-kamers bied slaapplek aan tot 4 gaste en elke eenhei...

Vanaf
R863
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersfort, Limpopo

Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by Gracious Lodge Events and...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Mpumalanga

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as...

Vanaf
R1 510
per nag, vir 2 mense
B&B in White River Country Estate, Mpumalanga

White River Golf Lodge is op die White River Country Estate geleë en bied 'n uitsig oor die eerste skoonveld. Die lodge is naby die klubhuis en spog met 'n rustieke, plattelandse styl wat by die argitektuur van die...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Colts Hill, Mpumalanga

Witrivier B&B is in Witrivier en bied gehalteverblyf ideaal vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis, sakereisigers na Witrivier en vakansieganger wat net wil kom rus in die Laeveld. Dit is naby verskeie winkels, ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Mpumalanga

Balcony Manor is in Witrivier op die Panorama-roete geleë. Die ligging is perfek vir gaste wat die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die omgewing tot by Bourke's Luck Potholes wil besoek. Balcony Manor ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Mpumalanga

Welkom by KU DE TA in Witrivier, 'n B&B en gastehuis in die hartjie van Suid-Afrika se subtropiese Laeveld. Ons het 7 en suite-kamers met buite-ingange, die meeste is privaat, daar is binnehowe, van die kamers het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval-Onder, Mpumalanga

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë. Dié B&B beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kingsview, Mpumalanga

Ekhaya Guesthouse is in die hartjie van die Laeveld geleë in die gewilde dorpie Witrivier. Ons is in 'n stil buurt en stapafstand van die sakekern af. Die gastehuis het 7 en suite-badkamers wat ten volle gemeubilee...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Lydenburg B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Lydenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lydenburg akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za