Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (2)
Wildsplase (4)
Hotelle (5)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lydenburg

3.7 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Lydenburg van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Lydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Lydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydenburg Wildsplase

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lydenburg

Black Leopard Camp is in die malaria-vrye Thaba Tholo Wildernis van 6000 hektaar geleë en dit is die tuiste van verskeie soogdiere, voëls en flora. Die luukse bostent-lodge word besit en bestuur deur Alan, Lynsey ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg

Oppi-berg is in Lydenberg, Mpumalanga geleë en bied pragtige uitsigte, konferensiegeriewe en 'n trou-venue. Gaste sal wonderlike diens en gasvryheid hier ervaar. Die verblyf word in enkel- en dubbelkamers gebied w...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg

Lodge Laske Nakke is in Lydenburg geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Al die eenhede, behalwe die slaapblokke, het TV's met sekere DStv-kanale en rook is verbode daar. Die selfsorg-chalets het al die basiese t...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg

Nooitgedacht Trout Lodge is 'n luukse lodge wat in 'n natuurreservaat in die hartjie van Suid-Afrika se wildernis geleë is. Dis die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek, 'n kunsvlieghengel-uitstappie, korporati...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 37 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Lydenburg

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige plat...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Die gastehuis se tariewe sluit 'n heerlike vyfgang-aandete en 'n stewige ontbyt in. Die klip- en grasdak-oord is onlangs opgeknap met verskeie eenhede, almal met mooi uitsigte oor die omliggende dennewoude. Die kame...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Maartenshoop, Mpumalanga

Naauwpoort Lodge bied verblyf met 'n berguitsig, 40 km vanaf Lydenburg en 45 km vanaf Steelpoort. Naauwpoort Lodge is naby al die groot myne soos Everst, Mototolo, Thorncliffe, Magareng, Dwarsrivier, Booysensdal, T...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schoemanskloof, Mpumalanga

Drakenzicht het selfsorg- of B&B-chalets wat slaapplek vir 25 gaste bied. Die verblyf is ideaal vir paartjies, gesinne of gholfgroepe. Ons gesinseenhede het volledig toegeruste kombuise en braaigeriewe. Al die eenhe...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Ligna Lodge bied bekoorlike gastekamers en hutte wat aan die oewer van die Sabierivier geleë is. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag, naby verskeie buitelugaktiwiteite en...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Platorand, Mpumalanga

Ithaba Falls is op die majestueuse Waterval-pas (R37) tussen Lydenburg en Burgersfort geleë. Die panoramiese uitsig is ongelooflik; jy kan die berge in die pas en 4 watervalle sien! Verblyf beskik oor 16 luukse ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lydenburg wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Lydenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lydenburg akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za