Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Lodges (4)
Hotelle (5)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Lydenburg

3.7 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Lydenburg van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Lydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Lydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydenburg Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lydenburg

Avenant is in 'n rustige woonbuurt in Lydenburg geleë en bied gerieflike oornagverblyf met basiese selfsorggeriewe. Dié losstaande eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lydenburg

Eden Estates is op die Sterkspruitplaas aan die buitewyke van Lydenburg geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir gaste wat op soek is na ’n wegbreek van die gejaag van die stadslewe, of wat net vir ’n naweek sa...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lydenburg

Kingwoody Lodge bied selfsorgverblyf in 'n chalet en is op die grasvlaktes langs Potloodspruit, net 5,2 km buite Lydenburg geleë. Ons is gerieflik geleë teen die R36 Ohrigstad-pad. Verblyf word aangebied in 4 knu...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kwena Valley, Lydenburg

Klipfontein Bush Camp is op 'n 160 hektaar plaas in die Kwena-kom, 30 km vanaf Lydenburg en bied gehalteverblyf aan avonturiers. Hoewel die kamp 16 mense kan akkommodeer, neem ons net een groep op 'n keer sodat ons ...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lydenburg

Black Eagle View Mountain Retreat is in die Thaba Tholo Wildreservaat in die buitewyke van Lydenburg geleë. Die plaas bied verskeie flora en wild, soos buffels en luiperds. Daar is 'n vierslaapkamerhuis met slaapp...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Lydenburg

Mistyridge Guesthouse is 'n selfsorgplaashuis op 'n produserende aartappelsaadplaas net buite Lydenburg in Mpumalanga. Die huis is aan die bokant van die Longtom-pas en die panoramiese uitsigte is pragtig. Die plaas...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Lydenburg

Spitskop Plaashuis is 'n spoggerige selfsorgplaashuis op 'n klein werkende plaas. Die uitsigte oor die vallei tot by Lydenburg is pragtig. Die huis het slaapplek vir 10 mense en is ideaal vir gaste wat smag na ont...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lydenburg

Manzi Mhlope is historiese selfsorg-plaashuis 8 km vanaf Mashishing op die R36. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R4 560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lydenburg

Mount High Luxury Country House - Nyala House bied selfsorgverblyf en verblyf wat alles insluit en is in die berge 15 km vanaf Lydenburg geleë. Dié lodge is ideaal vir groepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lydenburg

Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 20 minute se ry van Lydenburg af. Die plaashuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lydenburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Lydenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lydenburg akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za