Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Lynnwood Glen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lynnwood Glen bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15 resensies.

Lynnwood Glen

Stay @ Maine

"Baie sentraal geleë, was naby alles. "

Lynnwood Glen

Menlyn Accommodation

"Die blyplek self is nou nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is goed geleë in Pretoria wat natuurlik baie toeristebestemmings het."

Lynnwood Glen

Menlyn Accommodation

"Baie sentraal en lekker naby aan belangrike paaie, malls en restaurante."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"Lovely suburb."

Lynnwood Glen

Menlyn Accommodation

"Ek het die omgewing baie rustig gevind. Die nabygeleë inkopie-komplekse het bygedra om ons verblyf gerieflik te maak."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"Naby aan alles."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"Netjiese woonbuurt en baie goed geleë."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"Plek om te wees in die stad."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"It's a busy city area so there is always a buzz around you but it's great for city souls. We felt generally safe in Lynnwood Glen but the establishment we stayed at was within a security complex."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"Baie goed geleë as 'n besigheidsbestemming in Pretoria."

Lynnwood Glen

Baobab Dreams

"Die area is baie sentraal vir besoekers aan die Oostelike gedeelte van Pretoria."

Lynnwood Glen

Idol@47

"Daar is veiligheids "boom" met 24 uur sekuriteitswagte wat mens sommer rustig maak."

Lynnwood Glen

MacGregors Guest House

"Baie mooi en netjiese plekkie."

Lynnwood Glen

Elverams

"Uitstekend."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem