Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Lynnwood Glen

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Lynnwood Glen van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Lynnwood Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Lynnwood Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lynnwood Glen selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lynnwood Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lynnwood Glen Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

Penny's Bed is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë. Dit is sentraal naby verskeie hospitale, winkels, restaurante, hoofweë en gewilde besienswaardighede. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood Glen

Ons is sentraal geleë binne Lynnwood Glen Sekuriteits Landgoed en naby Menlyn, Menlyn Maine, Sun Arena, Varsity College, St Albans College, Atterbury Teater, Universiteit van Pretoria, Loftus-stadion, Faerie Glen H...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lynnwood Glen

Moderne Selfsorgeenheid @ Lynnwood Bridge is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 2 persone in Lynnwood Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lynnwood Glen

Menlyn Home Away From Home is 'n smaakvol versierde selfsorg-eenheid op die veilige Glenwood-landgoed in Lynnwood Glen. Dit is 'n gesogte area vir diplomate, internasionale en plaaslike reisigers, professionele mens...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Lynnwood Glente sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Lynnwood Glen

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 010
R556
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

5 Manor Terrace is in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoof...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Sun-decked Tranquillity in Lynnwood is 'n ruim woonstel met 1 slaapkamer op die eienaar se perseel. Die woonstel is in 'n rustige area in Pretoria geleë en dit is naby die N1, Menlo Park skole, CSIR Internasionale ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Tranquility in the Heart of It is 'n ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die perseel in 'n stil deel van Pretoria, met maklike toegang tot die N1-hoofweg, Menlo Park se skole, die WNNR, die Universiteit van Pret...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 125
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

101 @ Menlyn Maine Residence is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Menlyn Maine Residence 201 is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlyn, Waterkloof Glen

Menlyn Maine Luxury Rentals bied gerieflike verblyf in Menlyn, Pretoria. Die woonstelgebou bied 'n uitsig oor 'n netjiese tuin en die ligging bied maklike toegang tot Menlyn Maine Central Square en Menlyn Park Winke...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

The Residence @ Menlyn Maine bied gerieflike selfsorgverblyf in smaakvol gemeubileerde woonstelle. Die woonstelle is in Menlyn in Pretoria geleë. Dié woonstelgebou spog met 'n swembad en tuin op di edak, en is omr...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R735
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die sewende verdieping van die Menlyn Maine Residences. Die woonstel is oorkant die pad van Menlyn Maine se Central Square, dis net 3 minut...

15% af Aanbod!
VanafR1 299
R1 104
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Menlyn Maine AA Penthouse bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes in Menlyn Maine, Waterkloof Glen, Pretoria. Die woonstel front noord. Dit bied 'n pragtige uitsig - veral saans. Die woonstel is op d...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen, Menlyn

Menlyn Maine Residence Unit 1419 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Glen, ’n voorstad van Pretoria. Die woonstel het ’n balkon met ’n uitsig oor die stad en die gebou het ’n buitelug-swembad op die dak. Di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ashlea Gardens, Alphen Park

The Regency Apartment Hotel 603 is 'n luukse eenslaapkamer-woonstel in die hartjie van Menlyn in Pretoria. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou geboue ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Lynnwood Glen selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Lynnwood Glen akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lynnwood Glen akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za