Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Lynnwood Ridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lynnwood Ridge bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 23 resensies.

Lynnwood Ridge

CC Travel Lodge

"Was there for only 2 days. Any judgement on Lynnwood Ridge would be uninformed."

Lynnwood Ridge

Maribelle's Bed & Breakfast

"Perfect location for us as our friend lives in the area and we were within 1 km of her home."

Lynnwood Ridge

Sleep Awhile

"Challenge was sign board is too small and is not visible,try to make it large. "

Lynnwood Ridge

Lynn Ridge Guesthouse

"Will return next time in that area."

Lynnwood Ridge

B&B @ Camellia Place

"Veilig en sentraal."

Lynnwood Ridge

Sleep Awhile

"Dis lekker sentraal vir baie dinge. Naby aan al die plekke waar ons wou wees."

Lynnwood Ridge

Sleep Awhile

"Baie veilige en vriendelike plek."

Lynnwood Ridge

Lynn Ridge Guesthouse

"Need to improve on their breakfast."

Lynnwood Ridge

Sleep Awhile

"Gastehuis is in 'n stil en rustige area geleë wat baie maklik toeganklik is van enige van die hoofroetes. Baie veilige en onderdak parkering."

Lynnwood Ridge

SereNight Gastehuis

"Netjiese vriendelike omgewing. Baie om te doen."

Lynnwood Ridge

SereNight Gastehuis

"Gerieflik en naby alles."

Lynnwood Ridge

Maribelle's Bed & Breakfast

"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."

Lynnwood Ridge

Sleep Awhile

"Lekker sentraal geleë."

Lynnwood Ridge

SereNight Gastehuis

"Gerieflik naby aan alles, maar tog eenkant en veilig."

Lynnwood Ridge

Sleep Awhile

"Baie besighede en eetplekke in die omgewing."

Lynnwood Ridge

Pretoria Accommodation Lynnwood

"Sentraal gelee in 'n veilige omgewing."

Lynnwood Ridge

Lynn Ridge Guesthouse

"Ek dink die mense wat 'n gastehuis bestuur moet vriendelik wees en almal kan by Heila iets gaan leer, sy is 'n pragtige mens. Baie dankie aan haar en haar man vir alles."

Lynnwood Ridge

Rosslies Guesthouse

"Baie gerieflik naby die WNNR."

Lynnwood Ridge

SereNight Gastehuis

"Slegs vir besigheidsdoeleindes toereikend."

Lynnwood Ridge

Maribelle's Bed & Breakfast

"Lovely place, will go any time. "

Lynnwood Ridge

SereNight Gastehuis

"Baie rustig en veilig, met alles wat jy wil doen in die omgewing."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem