Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Lynnwood

4.6 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Lynnwood van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Lynnwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Lynnwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lynnwood selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lynnwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lynnwood Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lynnwood

14B The Loop is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Lynnwood in Pretoria, 'n goed ontwikkelde area oos van die middestad. Die area is bekend vir sy staproetes, besienswaardighede en museums. Die verblyf is ideaal...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe inslu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood

AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Daar is 4 eenhede: die hoofkamer, buitewoonstel met 'n ingang, 'n rugsakreisigerkamer en ’n tuinkothuis. Die hoofkamer is volledig gemeubileer e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood

Tranquility in the Heart of It is 'n ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die perseel in 'n stil deel van Pretoria, met maklike toegang tot die N1-hoofweg, Menlo Park se skole, die WNNR, die Universiteit van Pret...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood

Sun-decked Tranquillity in Lynnwood is 'n ruim woonstel met 1 slaapkamer op die eienaar se perseel. Die woonstel is in 'n rustige area in Pretoria geleë en dit is naby die N1, Menlo Park skole, CSIR Internasionale ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR595
R476
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood

403 Kings Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die veilige Lynnwood Mews-kompleks net 3,3 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamers met 'n du...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Lynnwood

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 010
R909
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

5 Manor Terrace is in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoof...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Moderne Selfsorgeenheid @ Lynnwood Bridge is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 2 persone in Lynnwood Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria

Richards Plek bied gerieflike selfsorgkamers in Menlopark. Verblyf word in 3 kamers in die huis gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninging...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms skuil in Menlo Park in Pretoria-Oos. Dié stil, lowerryke woonbuurt is net 'n klein entjie se stap vanaf Menlyn Winkelsentrum, die Sun Arena by Times Square en Menlyn Maine Casino. Die restaur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lynnwood selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Lynnwood akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lynnwood akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]