Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Maclear

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maclear bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 47 resensies.

Maclear

Maclear Manor

"Soos so baie van die kleiner dorpe is Maclear ook maar vuil, vol rondloperhonde en die paaie in ‘n skokkende toestand! Die omgewing en natuur is egter pragtig groen na goeie reën, jammer dat hulle nie net dinge kan onderhou nie. Was nie so ‘n gemors nie."

Maclear

Fairbairn Guest Farm

"Plaasomgewing is pragtig, Maclear dorpie het nie beïndruk nie. Maar 'n goeie oorslaap geleentheid. "

Maclear

The Cottage

"The Ranch Restaurant kan aanbeveel word."

Maclear

Fairbairn Guest Farm

"Gemaklike oornagroete."

Maclear

The Cottage

"Het net hier oorgeslaap. Sal definitief teruggaan om meer te sien."

Maclear

Fairbairn Guest Farm

"Stop gerus en drink koffie in die dorp! Die mense is vriendelik en hulle verwys 'n mens na die besienswaardighede in die omgewing."

Maclear

Villa Micasa

"Sal nie weer daar oornag nie."

Maclear

The Cottage

"Perfect for a stop over."

Maclear

The Cottage

"We only stopped over for a night so did not really move around the town much. The surrounding scenery really is beautiful and worth the visit."

Maclear

Fairbairn Guest Farm

"Die teerpad van Ugie na Maclear word tans oorgedoen en die padwerke is 'n probleem. Die ander teerpaaie is goed. Grondpaaie nie so goed nie en hoë voertuig nodig. Dorpie self is baie mooi met die nodigste. "

Maclear

Oak Lane Bed & Breakfast

"Pragtige plattelandse dorp, heerlik en rustig."

Maclear

Alpine Bed & Breakfast

"Lyk na omgewing wat moeite werd is om te explore."

Maclear

The Cottage

"Interessante dorpie. Reisigers moet voorsiening maak vir eie kosvoorraad, veral op 'n Sondag. Die Ranch Restaurant is 'n aanwins vir die dorp. "

Maclear

Maclear Manor

"Pragtige omgewing en van die mooiste bergpasse in SA. "

Maclear

The Cottage

"Besondere mooi omgewing!"

Maclear

The Cottage

"We cannot comment on Maclear as a tourist destination because we arrived in the evening when it was dark. However, the area we drove through the following morning was quite beautiful and we intend on returning to Maclear soon to explore it further."

Maclear

Oak Lane Bed & Breakfast

"Slaap oor op 'n gasteplaas soos Fairbairn en sien al die pragtige natuur soos die Tsitsavalle."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 47
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem