Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Maclear

3.7 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Maclear van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Maclear besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Maclear.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maclear selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maclear Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maclear Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Maclear

Vanaf
R3 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - The Barn is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-area geleë is. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige wegbreek in die berge. Di...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Little Leeds is 'n klein, maar luukse selfsorgkothuis in die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Little Leeds is 'n sonderlinge kothuis wat goed toegerus is. Die woonstel is ten volle ge...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages- Steele's House is 'n ou, ongekunstelde selfsorghuis in die klein dorpie Rhodes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ongekunstelde verblyf tussen die berge. Die huis is volledig toegerus en he...

Vanaf
R1 745
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n unieke, stil selfsorghuis in Rhodes in die Suidelike Drakensberg. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stad se geraas af. Dooley'...

Vanaf
R1 935
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie, Rhodes, geleë is. Dit het pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n klein gesin. Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Sam's Cottage is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na basiese verblyf weg van die gedruis van die stad af. Di...

Vanaf
R5 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Firefly Cottage is in die bekoorlike dorpie, Rhodes geleë en bied selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis wat slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders bied. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Earl's Nest Guest Farm is net buite die Victoriaanse dorpie Rhodes in die Oos-Kaap. Dit is langs die Bellrivier in die suidelike Drakensberge, bekend vir sy natuurskoon. Elke seisoen het sy eie bekoring van wintersn...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite Rhodes geleë. Dié plaas skuil in die Carlislehoekvallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is. Die werkende plaas bied verblyf in 3 selfsorgkothuise wat g...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Maclear

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elliot, Grens Area

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is aan die grens van 'n bloekomwoud in die buitewyke van die stil dorpie, Elliot. Daar is verskeie voetslaanroetes in die area en die dorp is net 90 km van Rhodes af. Verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]