Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Magalieskruin

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Magalieskruin van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Magalieskruin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Magalieskruin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magalieskruin B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magalieskruin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magalieskruin B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Magalieskruin

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Magalieskruin

Crownhill Guesthouse is in Montana, 'n voorstad van Pretoria geleë. Die gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiesreisigers. Verblyf by Crownhill Guesthouse beskik oor 3 en suite-kamers. Daar is 2 kamers wat elk '...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Magalieskruin

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Magalieskruin

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Waverley

Berg Bed & Breakfast is sentraal geleë in Pretoria met die lieflike voorheuwels van die Magaliesberg as agtergrond. Gaste kan in die rustige tuin ontspan en die inheemse voëltjies van die balkon af dophou. Ons ver...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enke...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR660
R594
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Berghaan B&B is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë. Daar is 2 ateljeewoonstelle wat slaapplek vir tot 4 gaste bied en 'n oornagkamer op die perseel wat slaapplek aan 1 of 2 gaste bied. Die eenhede het elk 'n apa...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria, Gauteng

Meadowbrook Property bied gastekamers in Pretoria en is net 9 km van die middestad af. Verblyf by Meadowbrook Property is beskikbaar in 4 kamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot 'n...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park, Pretoria

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B -verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe. Die verblyf word in 16 dubbel en suite-slaapkamers gebied wat elk individueel v...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR575
R489
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Doornpoort

Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria. Dié boomryke stad het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou gebou...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Villieria, Moregloed

Agapanthus Guest House is 'n luukse huis met 8 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer, ingeboude kaste, 'n verwarmer, waaier, TV met sekere DStv-kannale en WiFi. Daar is 3 gesinskamers, elk met 1 dubbelbed en 1...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Mayville, Wonderboom

De Vreugd is in Mayville, Pretoria en bied B&B-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n ko...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
B&B in Riviera, Pretoria

Lerato Bush Lodge is in Riviera, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor ...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
B&B in Riviera, Pretoria

Dee's BnB is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit 1902 dateer en onlangs opgeknap is. Ons is in 'n stil straat in Riviera in die Moot, naby al die vernaamste spesialis-hospitale en verskeie winkelsentrums en restau...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
B&B in Eastwood, Pretoria

800@Merton is 'n B&B in Eastwood, 'n lieflike, stil area in Pretoria naby die Uniegebou, verskeie toeristebestemmings en hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes en is stapafstand vanaf 2 klein w...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Magalieskruin B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Magalieskruin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Magalieskruin akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za