Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Magalieskruin

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Magalieskruin van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Magalieskruin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Magalieskruin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magalieskruin selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magalieskruin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magalieskruin Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR1 200
R1 029
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Magalieskruin

Tahora Sleepover is in die stil woonbuurt, Magalieskruin. Die huis het 4 gastekamers. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander 3 het driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magalieskruin

Wonderview Executive Guesthouse bied 'n uitsig oor die noordelike deel van die stad en is in Magalieskruin in Pretoria geleë. Dit bied gerieflike verblyf met slaapplek vir 2 gaste elk. Die gastehuis bestaan uit d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magalieskruin

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in Magalieskruin. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat slaapplek het vir 2 tot 4 gaste. Woonstel 1 op die grondverdieping is ideaal vir ’n...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Magalieskruin

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Mi Casa Selfsorg bied verblyf in Sinoville in die noorde van Pretoria. Die eenhede is deel van die hoofhuis, maar het elk hul eie, privaat ingang. Die ruim ateljeewoonstel, Mi Casa, het 'n balkon en bied slaapplek...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Waaierpalm bied gehalte-verblyf in Montana Park, Pretoria. Dié selfsorg-verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Dis naby alle geriewe, insluitend restaurante, winkels, Montana Hospitaal, Wonderboom-lughawe ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria. Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Kenley

Desmia bied verblyf in die voorstad Annlin in Pretoria. Dié ateljeewoonstel is op die eienaar se perseel, maar het ’n privaat ingang. Die woonstel beskik oor ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Magalies Oase bied 'n rustige toevlugsoord in Rietfontein, 'n klein buurt in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberge. Pretoria is bekend as die Jakarandastad, weens die pers bloeisels wat sy strate belyn. Dié ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

Ibis Guest Cottage is geleë in Villieria in Pretoria en bied verblyf van die hoogste kwaliteit, hetsy vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenhede is elkeen binne maklike bereik van die plaaslike geriewe en on...

Voorkeurvennoot
35% af Aanbod!
VanafR960
R624
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Waverley

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Bateleur Cottage bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede in die stil en veilige voorstad Waverley in Pretoria. Dit is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of groepe. Die kothuis is naby die N1 en net...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Aan Die Voet Van Die Magalies is in Rietfontein, Pretoria, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf by Aan Die Voet Van Die Magalies word in 4 eenhede gebied w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

How We Stay bied oornagverblyf op die eienaars se perseel in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en s...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagre...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend vir lang, boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gemaklike verblyf word in 3 gastekamers gebi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana, Doornpoort

Home away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, hooftoegangsroetes, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorghuis ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Kingfisher Waverly is 'n losstaande selfsorgwoonstel op ons perseel. Dit is in 'n lowerryke buurt naby die berge in Waverley in Pretoria geleë. Kom ontspan by dié rustige tuiste waar jy so tuis soos by jou eie hui...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

Amizade Guest House is 'n huis in Villieria, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Besoekers kan heerlik ontspan in die stil tuin in die lapa met voëltjies wat kwetter in die bome. Die huis het plek vir 6 persone en daar...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

The Sculpture Yard is in die rustige buurt Rietfontein, ’n voorstad van Pretoria geleë. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook ou geboue en museums wat beslis die moeite ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Magalieskruin selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Magalieskruin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Magalieskruin akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za