Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
George's Vallei (15)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Magoebaskloof

4.7 / 5  
volgens 266 resensies
Lees regte resensies van Magoebaskloof van 266 geverifieerde gaste.
Indien jy Magoebaskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Magoebaskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magoebaskloof gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magoebaskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magoebaskloof Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Magoebaskloof

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Magoebaskloof

Woodcutters Guest House and Self-catering Cottage is tussen die prentjiemooi berge en lowerryke woude van Haenertsburg in Magoebaskloof geleë. Woodcutters vang die geskiedenis van die ontwikkeling van ons area oor ...

25% af Naweke!
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Magoebaskloof

House of Arts is 'n bekoorlike kunstenaarshuis wat verblyf in die prentjiemooi dorpie, Haenertsburg, net 57 km vanaf Polokwane bied. Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorpie e...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 52 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Magoebaskloof

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Oulap Guest House bied gastehuisverblyf in die prentjiemooi Magoebaskloof-area. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die ideale bestemming vir gaste wat die area wil verken. Oulap Guest House beskik o...


Gastehuise binne 50 km vanaf Magoebaskloof

20% af Naweke!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo. Verblyf word aangebied in 7 ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Satvik Accommodation skuil aan die oewer van die Tzaneen Dam. Die woord Satvik is afkomstig van die antieke Sanskrit en is meer 'n kenmerk as 'n naam. Die woord verwys na vrede, harmonie, rustigheid en balans. Di...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Tamboti Lodge bied vrede, luukse en privaatheid in die hartjie van die Limpopo-vallei. Teen die agtergrond van die manjifieke Magoebaskloofberge van Tzaneen, is Tamboti Lodge ideaal geleë en maklik bereikbaar vir ...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Tzaneen ArborPark Lodge is 'n stylvolle lodge in die prentjiemooi dorpie, Tzaneen, in die Limpopo-provinsie. Die lodge is in 'n stil woonbuurt in Tzaneen geleë en is slegs 'n paar minute vanaf die sentrale sakegebi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Mia's is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié area spog met voetslaanpaaie, zipline-toere en 'n oorvloed van tropiese vrugte, houtplantasies en plaasdiere. Die v...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Sanloo Manor is perfek geleë in Tzaneen se besige sentrale sakekern, maar bied steeds die rustigheid van Santra Park. Hierdie stylvolle gastehuis is in September 1996 deur Lodewyk en Santa van der Zee op die been g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Magoebaskloof gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Magoebaskloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Magoebaskloof akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za