Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
George's Vallei (15)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Magoebaskloof

4.7 / 5  
volgens 266 resensies
Lees regte resensies van Magoebaskloof van 266 geverifieerde gaste.
Indien jy Magoebaskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Magoebaskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magoebaskloof wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magoebaskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magoebaskloof Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Magoebaskloof

Magoebaskloof Mountain Lodge bied verblyf in goed toegeruste rondawels in die beeldskone Magoebaskloofberge, sowat 22 km vanaf Tzaneen. Dis ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike wegbreek, ver verwyder van die st...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Magoebaskloof

Graceland Eco Retreat is aan die grens van woude en plantasies van Magoebaskloof en die Woodbush Forest Reservaat, sowat 55 km van Polokwane af. Die instansie bied ’n unieke ervaring van die bergbosveld. Die oord ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 51 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Magoebaskloof

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Georges Valley Lodge is in die hoofstraat geleë, naby Tzaneen in Limpopo. Dié akkommodasie is perfek vir reisigers op soek na 'n oorslaapplek naby die stad en ander besienswaardighede in die omgewing. Die lodge h...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Aqua Park

Ivory Tusk Lodge is slegs 3,5 uur se ry van Johannesburg Internasionale Lughawe af, op pad na die Krugerwildtuin. Dit is binne stapafstand van die dorp af en is daarom ideaal vir die sakereisiger en bied 'n wye aan...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen White House Lodge bied oornagverblyf in die unieke dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is dubbelbeddens in 3...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge Conference and Venue Hire is ook bekend as die Tzaneen Leeu- en Roofdierpark (Ekopark) en dit is die perfekte keuse vir wittebroodspaartjies of die besige uitvoerende persoon. Ons kan 'n piekniekm...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in 'n ryk geskiedkundige omgewing en daguitstappies kan vooraf teen ekstra koste gere1%l word, soos wa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

Eltasha Guesthouse is in die plattelandagtige Dalmada net buite Polokwane in Limpopo geleë. Dis sowat 7 km vanaf die Savanna Mall, 21 km vanaf die Universiteit van Limpopo by Turfloop en langs die R71 na Tzaneen. ...

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

Destiny Inn bied privaat oornagverblyf op Hoewe 136, Dalmada, naby Polokwane (Pietersburg) op die R71 op pad na Tzaneen. Ons het verblyfopsies om alle begrotings te pas. Verblyf word gebied in executive of standaa...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

"Zororo" beteken "rusplek" in Shona, vandaar ons leuse: 'plek van kalmte'. By Zororo Lodge bied ons rustige akkommodasie, tegnologies gevorderde konferensiegeriewe, en fasiliteite vir troues en privaat funksies. Ons...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Magoebaskloof wildsplase blad - loer bietjie na ons groot versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Magoebaskloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Magoebaskloof akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za