Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Maitland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Maitland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maitland selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maitland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maitland Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R778
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Maitland

Leisure Bay 306 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel wat naby die strand in Milnerton geleë is. Die woonstel is in 'n hotelkompleks wat ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg bied. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Maitland

The Residences is geleë by die ikoniese Crystal Towers in die hartjie van Century City. Die leefruimte in dié eenhede strek ver verby die grense van die gewone ontwerper-selfsorgwoonstel om die uitstekende geriewe...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands, Maitland

Alice's Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel naby Old Mutual en ander besighede in Pinelands, Kaapstad. Die kothuis is net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Di...

Vanaf
R5 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Maitland

Penthouse 901 The Residences is by Crystal Towers in Century City geleë, langs die N1, 15 km vanaf Kaapstad se stadskern en 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor C...

Vanaf
R1 281
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Maitland

La Savina P2 is 'n woonstel in 'n luukse woonstelkompleks wat deel vorm van die Island Club-landgoed. Die woonstel het 'n buite-swembad met 'n palm-omheinde "eiland" en 'n uitsig oor die kanaal. Daar is ook 'n volle...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Maitland

Bradclin House is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis met selfsorg-geriewe in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n TV en 'n les...

Vanaf
R1 649
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Maitland

Island Letting is in 'n baie spoggerige kompleks in Century City in Milnerton, Kaapstad geleë. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1. Hierdie kompleks is in die middel van 'n sake- en residensiële-distrik wat besi...

Vanaf
R1 297
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Maitland

Majorca G11 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century City geleë, 'n lewendige ontwikkeling wat 'n bekende bestemming geword het vir vakansieverblyf in Kaapstad. Dit is ideaal geleë en strande soos Milnert...

Vanaf
R1 384
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Maitland

Capri 101 is 'n pragtig versierde tweeslaapkamerwoonstel in Island Club in die gegoede deel van Century City. Daar is slaapplek vir 4 mense. Die eenheid bied 'n groot verskeidenheid kenmerke soos uitsigte oor die wa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 449
R1 304
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Maitland

Matrix Luxury Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse buurt in Century City. Daar is 3 eenslaapkamer-woonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle. Die woonstelle is gerieflik geleë, stapafstand vanaf Ca...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Maitland selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Maitland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Maitland akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za