Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Clarens (207)
Clocolan (5)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (47)
Ladybrand (10)
Marquard (1)
Rosendal (11)
Senekal (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (350)
B&Bs (35)
Wildsplase (11)
Hotelle (3)
Gastehuise (60)
Selfsorg-eenhede (241)

Resensies van Malotiroete

4.5 / 5  
volgens 2502 resensies
Lees regte resensies van Malotiroete van 2502 geverifieerde gaste.
Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Malotiroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malotiroete Gastehuise

60 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Malotiroete

Highlands House bied gemaklike verblyf en egte plattelandse gasvryheid in 'n gastehuis wat in 'n rustige, skaduryke tuin geleë is. Die perseel is stapafstand (300 m) vanaf die prentjiemooi dorpie, Clarens. Die ver...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Malotiroete

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Cranberry is 'n lieflike koloniale kothuis op die Oos-Vrystaat Malutiroete. Perfek vir 'n besoek aan die Lesotho Hooglande, boesmantekeninge, pottebakkers en wewers. Cranberry Cottage bied 'n verskeidenheid akkommo...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg, Malotiroete

Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net 2 minute se ry van die middedorp af en 5 km van die Lesotho-grens af. Dis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag, vir 1
Gastehuis in Belmont, Malotiroete

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg, Malotiroete

The Green Acorn Guest House is in Fickburg geleë onder die Imperaniberg in die hartjie van die Vrystaatse Hoogland. Dié gastehuis is 'n oase vir moeë reisigers. Die heerlike atmosfeer en uniek versierde gastekame...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Malotiroete

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Malotiroete

Gypsy Guest House is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voet van die Malutiberge, geleë. Die dorp is bekend vir sy galerye, uitsigte, voetslaanroetes en museums. Dit is die perfekte plek vir diegene wat opsoek is ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Malotiroete

Red Mountain House is 'n 4-ster onderneming in die hartjie van die pragtige dorpie Clarens. Dit is binne stapafstand vanaf al die besienswaardighede in die dorp, soos die brouery, kantore waar doendinge in die omgew...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Clarens, Malotiroete

Joybells is in Clarens se rustige Swartland aan die voet van die Rooiberg geleë. Joybells bestaan uit 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die losstaande eenheid is op die eienaar se perseel geleë en b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Maloti Roete gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Maloti Roete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Maloti Roete akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za