Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Clarens (208)
Clocolan (5)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (47)
Ladybrand (11)
Marquard (1)
Rosendal (11)
Senekal (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (354)
B&Bs (34)
Wildsplase (11)
Hotelle (3)
Gastehuise (59)
Selfsorg-eenhede (247)

Resensies van Malotiroete

4.6 / 5  
volgens 2582 resensies
Lees regte resensies van Malotiroete van 2582 geverifieerde gaste.
Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Malotiroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malotiroete Hotelle

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Malotiroete

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fouriesburg, Malotiroete

Die Fouriesburg Country Inn is in 1892 gestig en bied gemaklike verblyf in 'n plattelandse hotel wat in die klein Oos-Vrystaatse dorpie, Fouriesburg geleë is. Die hotel is sowat 10 minute se ry vanaf die Caledonspo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem, Malotiroete

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 355 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Malotiroete

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lindley, Noordelike Vrystaat

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 5

Welkom by die Maloti Roete hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Maloti Roete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Maloti Roete akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za