Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malotiroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malotiroete akkommodasie
374 lekke plekke om te bly
The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op ...
Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area...
Gentle Presence is een van die oudste huise in Clarens en is al in die 1900's gebou. Dié kothuis bied lieflike uits...
Gracie's Cottage is 'n smaakvol versierde selfsorgeenheid in die rustige dorp Clarens in die Oos-Vrystaat. Die dorp...
Jovali is op 'n pragtige plaas wat oor meer as 4 hektaar strek in rustige Bethel-landgoed geleë en is net 'n 8 minu...
Odendaal’s Ridge is aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge. Dit is naby verskei...
Clarens Paddocks 23 is 'n lieflike huis aan die voet van die Malutiberge in die dorpie Clarens. Hierdie selfsorghui...
Clarens Mountain Sage Self-catering beskik oor 2 eenhede wat apart bespreek kan word in 'n rustige en stil area van...
Forest Lane is in Clarens geleë en bied 3 gerieflike kamers met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net...
Little Rock is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverbly...