Resensies van Manaba Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Manaba Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 210 resensies.
. - 27th March 2015
staying in Manaba Beach
Wil voorkom of daar baie inbrake is.
. - 4th March 2015
staying in Manaba Beach
Baie lekker vakansie gehou. Ligging baie goed.
. - 2nd March 2015
staying in Manaba Beach
Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand.
. - 19th February 2015
staying in Manaba Beach
Ons gaan altyd Manaba toe dit is 'n baie lekker strand en naby Margate.
. - 7th January 2015
staying in Manaba Beach
Goeie visvang area, naby al die groot strande en vermaak en by die winkels.
. - 6th January 2015
staying in Manaba Beach
Manaba is een van ons gewildste bestemmings vir vakansie.
. - 2nd January 2015
staying in Manaba Beach
Nie baie besienswaardighede nie, maar 'n baie rustig plek, vriendelike mense. 'n Heerlike plek om te rus, maar ook genoeg afleiding omdat dit naby groot strande is. Sal enige tyd weer soontoe gaan.
. - 23rd December 2014
staying in Manaba Beach
Manaba is 'n oulike plek.
. - 25th September 2014
staying in Manaba Beach
Lovely.
. - 18th August 2014
staying in Manaba Beach
Seker een van die grootste trekpleisters, is die pad wat teen die kus afloop, waar 'n mens veilig en gemaklik kan stap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]