Resensies van Margate Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.25 uit 5 gekry volgens 143 resensies.
. - 25th July 2018
staying in Margate Beach
Best holiday destination of all times!
. - 17th July 2018
staying in Margate Beach
I used to visit Margate on a regular in the earlier years (16 years running) and I will now rather move to the North Coast for a holiday. Shops and Margate as a whole have deteriorated dramatically.
. - 15th July 2018
staying in Margate Beach
Dit was skoon en heerlik.
. - 14th July 2018
staying in Margate Beach
Groepe mense wat sit en drink en dans en in die lagoon urineer. As mamma wat met haar kinderd op die strand gaan stap, voel jy onveilig om verby hulle te stap terug huis toe.
. - 13th July 2018
staying in Margate Beach
Margate Beach is skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het om jou vakansie te geniet en uitgerus terug te keer huistoe.
. - 4th July 2018
staying in Margate Beach
Loved Margate, always enjoyed being there. My only gripe was the loud music for the one night (Friday) while we were there for a 7 day period. It was the first day of the school holidays and people were celebrating loud and until the early hours of the morning. There are plenty of shops for grocery stores close by, and Margate is central in so many ways. I would still go back.
. - 21st May 2018
staying in Margate Beach
Go anytime if I want to relax. Great place to be.
. - 21st May 2018
staying in Margate Beach
Die strand is baie lekker en daar is 'n paar restaurante met baie lekker etes wat nie baie ver van die verblyf af was nie.
. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach
Very good.
. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach
Maak net seker dis nie bikers-weekend nie, want met kleinkinders en geraas en afbakening van sekere dele is dit moeilik om vrylik te beweeg en te ry.
. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach
Alhoewel ons in Margate gewoon het, verkies ons Uvongo strand. Margate bietjie te besig. Maar ons was verbaas hoeveel moeite gedoen is om die plek skoon te hou.
. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach
Value destination!
. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach
Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly.
. - 2nd May 2018
staying in Margate Beach
Beautiful.
. - 30th April 2018
staying in Margate Beach
The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach.
. - 30th April 2018
staying in Margate Beach
Ek was na die South Coast Bike Fest, en dit was lekker.
. - 11th April 2018
staying in Margate Beach
Great place but we found quite a lot of glass on some of the smaller beaches around the rocks. Shoes were a must!
. - 7th April 2018
staying in Margate Beach
Beach very visitor friendly and clean not overcrowded.
. - 3rd April 2018
staying in Margate Beach
Hul swembad kan langer oop bly. Maar verder was dit 'n wonderlike belewenis vir my kinders en vir my ook.
. - 27th March 2018
staying in Margate Beach
Lekker.
. - 20th March 2018
staying in Margate Beach
Lekker groot, lang strand, met baie eetplekke naby. Ons was buite seisoen, so dit was nie te besig nie.
. - 5th March 2018
staying in Margate Beach
Very neat and clean.
. - 20th February 2018
staying in Margate Beach
Was verbasend skoon.
. - 7th February 2018
staying in Margate Beach
Everything you need is 1 minute away.
. - 25th January 2018
staying in Margate Beach
Die polisie-teenwoordigheid was fenomenaal. Hulle behoort rêrig 'n klop op die skouer te kry.
. - 18th January 2018
staying in Margate Beach
Kan dalk dink aan 'n waterpark met glybane soos by Amanzimtoti.
. - 16th January 2018
staying in Margate Beach
The beach itself over the holiday period (after New Year) was quite noisy at night and there was quite a bit of rubbish left on the beach. The beach was cleaned early in the mornings. Life guards were on duty making swimming safer than other holiday beaches we have been to. There is a lot of glass on walkways - these need to be cleaned or water blasted by council.
. - 9th January 2018
staying in Margate Beach
Phenomenal!
. - 9th January 2018
staying in Margate Beach
Baie besige strand.
. - 8th January 2018
staying in Margate Beach
Nice place to spend your holiday, there's a lot of activities.
. - 8th January 2018
staying in Margate Beach
Strand is aangenaam in vroeg oggend. Ongelukkig baie vuil en gebreekte glas orals.
. - 8th January 2018
staying in Margate Beach
Hou ongewensde elemete uit asb. Baie lekker strand en omgewing. Verhoed dat nie-bydraende ekonomiese toerisme die toerisme ekonomie bevoeter en veiligheid. 'n Water speelpark sal lekker wees, maar betaal, anders sal dit oorval word deur onderhoud en nie volhoubaar wees nie. Bemark Margate weer op TV en wys wat julle doen vir toerisme, daar is 'n wanpersepsie in die binneland.
. - 3rd January 2018
staying in Margate Beach
Not recommended from 31 December until 2 January.
. - 2nd January 2018
staying in Margate Beach
Baie lekker swemstrand, met lewensredders aandiens.
. - 31st December 2017
staying in Margate Beach
Die plek gaan vinnig agteruit.
. - 28th December 2017
staying in Margate Beach
Margate is altyd lekker! Ongelukkig was ons slaap maar min met die nagklubs wat tot soggens 4:00 lawaai. Die mense in die strate, tydens nagklubure neem nie in ag dat ander vakansiegangers moontlik 'n goeie nagrus benodig nie. Veiligheid saans is ook 'n kommer.
. - 28th December 2017
staying in Margate Beach
It was lovely! We enjoyed very very much.
. - 27th December 2017
staying in Margate Beach
Die wind het baie gewaai, maar ons het steeds geswem in die koue en het sie strand geniet!
. - 24th December 2017
staying in Margate Beach
There's just something special about the atmosphere, as has been for years. Always my favourite beach.
. - 17th December 2017
staying in Margate Beach
Wens net hulle kan al die glasstukke optel wat op die strand lê. Strand is mooi oor die algemeen maar asb. daai glasstukke maak dit 'n probleem vir n mens om die strand te geniet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]