Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (114)
Manaba (137)
Margate Beach (163)
St Michael's-on-Sea (43)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1019)
B&Bs (10)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (997)

Resensies van Margate

4.4 / 5  
volgens 753 resensies
Lees regte resensies van Margate van 753 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lawrence Rocks, Margate

Desroches 317 is 'n hotelkamer in die Desroches Hotel in Margate. Die hotelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kamer het dubbelbed en en sui...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 1010 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Margate

Vanaf
R3 258
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Resort Hotel & Spa is in die ikoniese San Lameer-landgoed naby Southbroom in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe en be...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

Days At Sea Beach Lodge bied 5-ster-verblyf in 'n paradys. Dit is in 'n welige tropiese tuin op die wit strande van Trafalgar in Kwazulu-Natal geleë. Dié kusdorpie lê 150 km suid van Durban aan die Suidkus van Kw...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Umthunzi Hotel is 'n bekroonde, luukse hotel en konferensiesentrum in Umtentweni. Dit is na aan die strand en die besige dorpie, Port Shepstone. Dié moderne hotel en konferensiesentrum verwelkom vakansiegangers, sa...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Estuary Hotel & Spa skuil aan die onderkant van KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié Kaaps-Hollandse hotel is in 1941 gebou, kyk uit oor die riviermonding en bied afgesonderde toegang tot die beskermde Silver-strand. ...

Vanaf
R1 154
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sakereisiger...


Hotelle binne 100 km vanaf Margate

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pennington, KwaZulu-Natal

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Pennington. Dié toonaangewende hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sake-verblyf. Verblyf is beskikbaar is 48 gastekamers en 1 Presidensië...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Die Blue Marlin Hotel is 'n gesogte gesinsvakansie-bestemming, op 'n heuwel in die vriendelike dorpie, Scottburgh, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Blue Marlin se atmosfeer is 'n toonbeeld van 'n w...

Vanaf
R1 384
per nag, vir 2 mense
Hotel in KwaZulu-Natal

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa skuil aan die voet van die Ingelibergreeks naby Kokstad in KwaZulu-Natal. Dis met 'n uur se ry vanaf Port Shepstone en 2,5 uur se ry vanaf Durban. Dié oord word deur 'n pragtige inh...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lusikisiki, Oos-Kaap

Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit daarna om hul gaste te verwelkom. Dié intieme boetiekhotel bied verblyf in Standaard-, Deluxe-, Exe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kokstad, KwaZulu-Natal

Anathi Hotel is in Kokstad en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Daar is gratis WiFi en lieflike tuine waar gaste kan ontspan. Die hotel bied gerieflike verblyf aan in 15 smaakvol versierde gastesu...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kingsburgh, Amanzimtoti

The View Boutique Hotel & Spa in Doonside spog met 'n pragtige see-uitsig en bied ontspannende verblyf met professionele diens. Dié boetiekhotel het verskeie lugversorgde kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het....


Hotelle binne 200 km vanaf Margate

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe. Di...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, Durban

Die Albany Hotel is in die hartjie van die besige middestad van Durban geleë. Durban is in KwaZulu-Natal geleë en is veral bekend vir sy goue strand, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde brande...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, South Beach

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is die hele jaar lank die perfekte bestemming wat iets vir elkeen bied. Dit is ideaal geleë op Durban...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 15

Welkom by die Margate hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za