Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (102)
Manaba Beach (147)
Margate Beach (159)
St Michael's-on-Sea (31)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (986)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (969)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 995 resensies
Lees regte resensies van Margate van 995 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
15% af Aanbod!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Mahe 9 is 'n spoggerige drieslaapkamer-eenheid in die hartjie van Margate oorkant die visvangpier. Die uitsig oor die branders is pragtig. Twee van die kamers het 'n dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

Kubu Bali 18 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, en het die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon en ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Oder Was is in Uvongo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Calamari 10 is 'n vakansiewoonstel teen die strand in Ramsgate. Dit bied ongelooflike uitsigte oor die branders en die see. Dit is net 30 m van die veranda na die strand. Die woonstel het 2 verdiepings en bied slaa...

10% af Aanbod!
VanafR575
R518
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Jakaranda 11 is 'n pragtige selfsorg-woonstel vir 4 gaste op die seefront in Uvongo, en is net 200 m van die Uvongo-pier en swemstrand af. Die ruim woonstel het 'n panoramiese uitsig oor die see en het 2 slaapkame...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

184 Laguna La Crete is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo wat direkte toegang tot die strand, strandmeer en Uvongo se pier, 'n gewilde hengelpunt, bied. Die woonstel het...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Windsor-on-Sea, Margate

Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondverdieping-woonstel in die kusdorp Shelly Beach. Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R1 012
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Impahla 12 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n kompleks op Ramsgate se strandfront en dit bied 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind en beskik oor 2 slaapkamers, 'n bad...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Topanga 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Daar is 2 swembaddens en 'n braai-area in die kompleks en dit is naby die strand. Hierdie grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en be...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Seascape Lodge 38 Uvongo bied gerieflike selfsorgverblyf op die eerste vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo, net 800 m van Uvongo se hoofstrand af en 7 minute van Shelly Beach af. Hierdie selfsorgwoonstel het ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Margate selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]