Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (102)
Manaba Beach (147)
Margate Beach (159)
St Michael's-on-Sea (31)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (986)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (969)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 995 resensies
Lees regte resensies van Margate van 995 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

St Tropez is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig en dit is net 300 m van die strand af. Hierdie vakansiewoonstel is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 7 mense. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

The Beach Front Unit 11 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied dus asemrowende uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 5 me...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

Indigo Bay 33 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate North Beach se strandfront. Die woonstel spog met 'n lieflike see-uitsig vanaf die balkon en vanuit die meeste kamers. Dié duplekswoonstel is...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate

Villa Moya 48 is 'n lieflike woonstel in Shelly Beach, 'n vriendelike, rustige dorpie wat met luisterryke natuurskoon spog. Shelley Beach is 'n stukkie subtropiese paradys aan die Hibiskuskus aan KwaZulu-Natal se ku...

Vanaf
R1 704
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Laguna La Crete 65 is 'n pragtige eiendom op die kuslyn bied direkte toegang tot die strand wat net 200 m weg is en is in die gewilde Laguna La Crete-kompleks net langs Marine-rylaan in Uvongo geleë. Hierdie self...

Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR280
R238
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Margate

Beach Wood Cottages bied verblyf in 4 kothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die kothuise het elk ’n slaapkamer, toegeruste kombuisie, ’n eetarea en ’n badkamer met ’n stort. Die instansie is in 'n veil...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Dos Pinguinos is in Uvongo en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is in die hoofhuis se agtertuin en b...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Sunrise on Hibiscus is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis naby Margate se hoofstrande en verskeie winkelsentrums. Dié groot huis bied ’n volle uitsig oor die see en strand. Sunrise on Hibiscus bied verblyf vir 8...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Margate

Stona Self-catering bied verblyf in ’n tweeslaapkamer-vakansiehuis in Margate wat ideaal is vir 'n gesinskuier. Die perseel is 5 minute se ry vanaf Margate Strand. Dié huis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Hierdie moderne woonstel is in die hart van Margate en in die middel van die aksie geleë, 'n klipgooi van Margate se hoofstrand af en tussen 'n rits restaurante, kroeë, nagklubs en kelkiekroeë. Gratis WiFi beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Margate selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]