Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (105)
Manaba Beach (150)
Margate Beach (162)
St Michael's-on-Sea (32)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1003)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (986)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 1040 resensies
Lees regte resensies van Margate van 1040 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Sunrise on Hibiscus is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis naby Margate se hoofstrande en verskeie winkelsentrums. Dié groot huis bied ’n volle uitsig oor die see en strand. Sunrise on Hibiscus bied verblyf vir 8...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Windsor-on-Sea, Margate

Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondverdieping-woonstel in die kusdorp Shelly Beach. Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Uvongo, Margate

39 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorp Uvongo geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is naby talle winkels, restaurante en slegs 350 m van die hoofstrand van Uvongo af. Die eenhe...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Seascape Lodge 38 Uvongo bied gerieflike selfsorgverblyf op die eerste vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo, net 800 m van Uvongo se hoofstrand af en 7 minute van Shelly Beach af. Hierdie selfsorgwoonstel het ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

Aqua Tides 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand tussen Margate en Uvongo. Dié woonstel is op die grondverdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ramsgate, Margate

Ramsgate Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel op die boonste verdieping met 'n see-uitsig en is op die eienaar se woonerf geleë. Dit is net 700 m vanaf Ramsgate Ski Boat Club...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Rondevoux 64 is 'n ten volle gemeubileerde woonstel in 'n strandfront woonstelblok, in Margate geleë. In die hartjie van de Hibiskus-kus, is Margate bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woud en subtropiese kl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

Lucien Sands 201 bied luukse selfsorgverblyf in Manaba/Margate. Dié ruim drieslaapkamerwoonstel het 2 badkamers en is die ideale wegbreekplek by die see vir 'n groep of familie van 6. Die kompleks bied direkte toeg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

Manaba Breeze 4 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is lekker naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en besk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

119 Laguna La Crete is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus. Dié pragtige eenheid het 'n balkon met 'n uitsig oor die oseaan en strand waar gaste kan dolfyn- en walviskyk, asook bote dophou...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Margate selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]