Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (102)
Manaba Beach (147)
Margate Beach (159)
St Michael's-on-Sea (31)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (986)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (969)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 995 resensies
Lees regte resensies van Margate van 995 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Dolfinview 405 is 'n selfsorgwoonstel in Lawrence Rocks met slaapplek vir 5 gaste en is stapafstand van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen lugversorging het en 'n badkamer met 'n bad en 'n sto...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

Libra 3 is in 'n sekuriteitskompleks op Manaba Beach se seefront geleë is en is stapafstand vanaf die strand. Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea met see-uitsigte, 'n goed toegeruste kombuis...

Spesiale Aanbod!
VanafR800
R686
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, Margate

6 Stafford Place bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo. Die woonstel het lugversorging en 2 slaapkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Silhouette 3 is 'n selfsorgwoonstel is 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks. Die kompleks is 1 km vanaf Margate se hoofstrand. Die woonstel is op die grondverdieping en het trappe na die voordeur en is geskik vir...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

35 Indigo Bay is in die veilige sekuriteitskompleks Indigo Bay, in ’n stil area in Margate, en dit bied ’n wonderlike see-uitsig met privaat toegang tot die dak. Die kompleks is in Margate se goue myl met die sw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

25 Shelly Strand is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelley Beach, Margate. Die kompleks is op die strandfront en naby ander besienswaardighede in die omgewing. Die duplekswoonstel bied slaapplek aan...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Peace Cottages is in die ontspanne kusdorpie Uvongo geleë. Die kothuise is net 400 m van Uvongo se strand en 4,6 km van Margate se strand af. Verblyf word in 10 goed toegeruste selfsorgeenhede gebied. Elke eenhei...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 090
R818
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Santorini 207A is in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Margate geleë. Die woonstel is stapafstand van Margate se hoofswemstrand, Margate-pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels af. Gaste kan lieflike s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

The Beachfront Unit 6 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat in 'n sekuriteitskompleks teen die see in Ramsgate geleë is. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -si...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

The Beachfront Unit 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n veilige kompleks teen die strand in Ramsgate. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Margate selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]