Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (102)
Manaba Beach (147)
Margate Beach (159)
St Michael's-on-Sea (31)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (986)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (969)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 995 resensies
Lees regte resensies van Margate van 995 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

Stirling Place 5 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Stirling Place-kompleks naby Margate se strand, verskeie winkels en geriewe. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Rock-A-Way 9 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 5 in Lawrence Rocks. Die woonstel het 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Margate Flamboyant Holiday Accommodation 5 is 'n selfsorg dubbelverdieping-eenheid in Margate. Hierdie eenheid is 'n ideale vakansieplek vir families en paartjies. Die eenheid bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

Manaba Breeze 4 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is lekker naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en besk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Topanga 55 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 2 badkamers in die Topanga-kompleks in Uvongo, 5 km van Margate af. Die eenheid is op die tweede verdieping met see-uitsigte en bied 'n DStv-koppelpunt. Al twee slaapkame...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Tomeros bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die eerste verdieping wat in 'n goed-onderhoude kompleks in Beacon Rocks, Margate geleë is. Die kompleks spog met groot bome en grasperke, 'n gemeenska...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

29 La Luce is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n veilige kompleks in Manaba-strand in Margate, net 300 m van Margate se getypoel en strand af. Die woonstel is geskik vir 4 gaste en 2 kinders, en het 2...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Saints View 421 is 'n selfsorgwoonstel in die nuwe en veilige Saints View Tyddeel-oord in die hartjie van die Hibiskuskus, KwaZulu-Natal. Saints View is loopafstand van die gewilde hoofstrand van Uvongo en sy skilde...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ramsgate, Margate

Ons is ongeveer 150 km suid van Durban geleë, in die pragtige kusdorpie Ramsgate, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Blou Door is geskik vir 2 volwassenes en is die ideale verblyf vir natuurliefhebbers. Geniet 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate

Natspat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die see en dis stapafstand van die Margate- en Uvongo-strand af. Hierdie eenheid is onlangs opgeknap en het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Margate selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]