Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Marina Da Gama

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Marina Da Gama van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Da Gama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Marina Da Gama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Da Gama gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Da Gama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Da Gama Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marina Da Gama

Patmos Guest House is 'n dubbelverdieping-blyplek in Marina Da Gama in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal geleë, net 'n paar minute se ry van Surfer's Corner-strand in Muizenberg se winkels en restaurante af. Ver...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Marina Da Gama

Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

30% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg, Wes-Kaap

Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë. Daar is 7 gastekamers met slaapplek vir 15 gaste. Daar is 5 kamers op die boonste verdieping wat na die balkon lei. Die ander 2 kamers is op die onders...

Vanaf
R2 533
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Casa Labia is in 1929 gebou om die 18de eeuse Venesië te weerspieël en vandag is dit 'n boetiekgastehuis in Muizenberg, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal as basis om die kunstige omgewing te verken en kan ook voor...

Vanaf
R2 116
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tokai, Wes-Kaap

2 on Lismore is 'n luukse gastehuis met 8 stylvolle en suite-kamers en kontemporêre selfsorgkothuise in die groen woonbuurt Tokai in Kaapstad. Verblyf bestaan uit kamers, suites en kothuise wat elk verskillende ge...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tokai, Wes-Kaap

Elephants Eye Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf in die lowerryke voorstad van Kaapstad, Tokai. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Konsulaat Generaal van die Verenigde State, restaurante en ’n winkel...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie d...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Paradiso bied B&B-verblyf en selfsorgeenhede in 'n rustige tuin in Constantia met panoramiese uitsigte op die verre Constantiabergberge, Constantia-vallei en sy wynplase en bied gaste warm en persoonlike diens. Ver...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Dongola Guest House is in Constantia geleë, 'n woonbuurt in Kaapstad wat wyn produseer. Die Constantia wynroete bring verskeie wynlandgoed saam in die Constantiavallei. Verblyf beskik oor 8 tuinkamers met slaapple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Marina Da Gama gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Marina Da Gama akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Marina Da Gama akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]