Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

Mbombela (Nelspruit)

eBundu Lodge

"Nelspruit bied oneindig baie vir 'n voornemende besoeker!"

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Casa Tomar

"Baie goed geleë naby groot winkelsentrums. Baie stil en rustige area."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Pragtig en baie om te sien!"

Mbombela (Nelspruit)

Crocodile Nest

"Dit was wonderlik. Die eerste keer wat ek in Nelspruit was."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Harmony Guesthouse

"Sou dit nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar gerieflik geleë as jy Nelspruit en omgewing wil besigtig."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Pensão Guest Lodge

"Veilige plek en baie rustig!"

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Lekker naby, gerieflik en bied wat jy nodig het."

Mbombela (Nelspruit)

Francolin Lodge

"The place was awesome."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Will surely revisit in full summer for the pool experience."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

La Roca Guest House

"Ek is nie seker oor Sonheuwel as 'n toeristebestemming nie - ek bly gewoonlik slegs vir besigheid, maar dit is baie sentraal geleë."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Harmony on Protea

"Ons het West Acres gekies omdat dit naby MediClinic is."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Harmony Guesthouse

"Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."

Mbombela (Nelspruit)

Wokini Guest House & Game Farm

"Bly net weg uit die middestad-area."

Mbombela (Nelspruit)

Panorama Guest Farm

"Baie beter vandat die hoofweg klaar is en die paaie opgradeer is vandat ek 5 jaar laas daar was. "

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

52 Bracelet

"Sonheuwel is naby aan alles wat mens moontlik benodig: winkels, skole, besighede en maklike groot paaie."

Mbombela (Nelspruit)

Khayalami Lodge

"Pragtige laeveldse stad."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

52 Bracelet

"Goeie en veilige area. Het al voorheen daar oornag. Definitief waarde vir geld."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Amigo's Bed & Breakfast

"Rather boring place (especially on Sundays)"

Mbombela (Nelspruit)

Hezekiah Guest Farm

"Nelspruit is 'n wonderlike sentrale punt om al die omliggende besienswaardighede te besoek. Lankal nie meer 'n dorp nie maar 'n stad in wording."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Was vir 'n daguitstappie Kaapsehoop toe en het aandete by De Vette Mossel in Nelspruit gehad. Kan dit ten sterkste aanbeveel."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Dit is 'n netjiese woonbuurt, maar ek sou dit nie opsigself 'n toeristebestemming noem nie. Om vandaar togte te onderneem sal egter moontlik wees. 'n Mens sluit maklik aan by die hoofroetes."

Mbombela (Nelspruit)

Duikers Den

"Awesome plek. Ek sal weer teruggaan om te gaan rus."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Amigo's Bed & Breakfast

"Rustige, kalm voorstad. 'n Plek waar 'n mens kan rus en asemskep weg van die gejaag."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600