Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (36)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 179 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 179 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
33% af Weeksdae!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 41 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf McGregor

Vanaf
R869
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

Die plaas Wederom en die Hanepoot Huisies is in die hartjie van die Robertson-vallei tussen wingerde en boorde geleë. ’n Wegbreekplek na waar tradisies nog steeds gevier word. Die Viljoen-familie is daar om on...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

LemonTree House is 'n gastehuis in 'n ou dorpshuis in die hartjie van Robertson. Dit is in 'n tuin van 'n halwe hektaar groot geleë, met groot, ou pekanneutbome, eikebome en blomtuine. Dit skep 'n koel, groen lusho...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

De Oude Opstal, die oudste huis in Robertson, is 'n historiese Kaaps-Hollandse herehuis op 'n kleinhoewe in die Breederiviervallei van wyn en rose in Wes-Kaap. Ons bied landelike verblyf slegs 'n paar tree van die ...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

House of Pinardt is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur die plaaslike Colyn-gesin gebou is. Dié B&B is in die hartjie van Robertson geleë. House of Pinardt beskik oor 3 kamers wat smaakvol versier is ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Greyton, Wes-Kaap

Heritage B&B bied gerieflike verblyf in 'n mooi opgeknapte B&B in Greyton. Dié B&B is smaakvol gemeubileer en bied 'n plattelandse ervaring en het skuifvensters wat 'n berg-uitsig moontlik maak vanuit al die kamers...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Greyton, Wes-Kaap

High Hopes bied stylvolle B&B-verblyf in ’n pragtige tuin in die prentjiemooi bergdorpie Greyton. Dis naby verskeie voetslaan- en fietsryroetes in Greyton en die Greyton Natuurreservaat. Greyton se immergewilde re...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashton, Kaapse Roete 62

Eagle's Flight Gastehuis is geleë aan die buitewyke van die dorp, met 'n uitsig oor die wingerde en pragtige berge. Verblyf word in 2 luukse en suite-kamers gebied vanwaar jy op die dek kan uitstap. Vir die koue ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Greyton, Wes-Kaap

Fiore Garden Centre is 'n familiebesigheid in die middel van Greyton en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Daar is 'n verskeidenheid plante, struike, bome, groente en kruie beskikbaar en gaste kan ...

20% af Winteraanbod!
VanafR999
R799
per nag, vir 2 mense
B&B in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Christofphs Guesthouse is in Bonnievale in 'n pragtige tuin met lieflike uitsigte op die Langeberge geleë. Verblyf word aangebied in 2 en suite-gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang, 'n stoep en uitsigte oor d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die McGregor B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof McGregor akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte McGregor akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]