Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 208 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 208 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in McGregor

Summer House is in die dorpie, McGregor, tussen die berge geleë. Dié bekoorlike gastehuis bied selfsorgverblyf vir oornagreisigers. Ian, die eienaar en gasheer, sal daar wees om gaste te verwelkom. Verblyf word ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in McGregor

Nina's Place bied gemaklike verblyf in 'n opgeknapte dubbelkamer in 'n pragtige ou Kaapse huis in die dorpie, McGregor. Die huis het 'n grasdak, tradisionele rietplafonne en houtdeure en is oorkant Millstone Pottery...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in McGregor

Old Village Lodge is 'n luukse gastehuis in die platteland, geleë op 0,2 hektaar van lieflik gemanikuurde tuine wat spog met gevestigde vrugtebome, kronkelende wandelpaadjies en sierfonteintjies. Hoog in die dorpie...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in McGregor

The Bean Tree bied privaat selfsorgkwartiere en binnehowe in die prentjiemooi dorpie, McGregor. Die eenhede is só ontwerp dat gaste maklik in hul privaat eenheid kan ontspan of saam met ander gaste 'n vakansie kan ...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 42 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf McGregor

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Prosper Stud Guesthouse is 'n gastehuis op 'n renperd-stoetplaas 7 km buite Robertson. Die gastehuis het 4 kamers wat aan die plaashuis grens. Drie van die kamers het 'n dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enk...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Baobab Guesthouse is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë is. Dié instansie bied 1 gastekamer en is ideaal vir 'n paartjie wat verblyf soek sodat h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

On the 18th is op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë en bied 3 kamers met 'n uitsig oor die gholfbaan. Gaste kan die 18de Setperk-kamer, die 15de Skoonveld-kamer of die 10de Skoonveld-kamer bespreek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

@ Rina's is in die pragtige Silwerstrand-gholflandgoed, 1,4 km buite Robertson geleë en is omring deur die grootste wynlandgoedere in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede en daar is slaapplek vir tot 7...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Lily's Rest bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer apart van die hoofhuis. Lily's Rest is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon op die Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed in Robertson. Dit is idea...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Randrivier is 'n idilliese grasdak-gastehuis wat omtrent 1 km van Robertson af geleë is. Robertson is bekend vir sy rustige atmosfeer, maar ook vir al sy restaurante, winkels, kroeë en natuurlik die uitstekende wy...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die McGregor gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof McGregor akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte McGregor akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za