Indien jy Melville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Melville.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melville Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melville accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Melville akkommodasie
19 lekke plekke om te bly
Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johanne...
Saffron Guesthouse is in Melville, Johannesburg en dit is ideaal vir 'n oordeelkundige reisiger. Verblyf behels 12...
7th Street Guesthouse is 'n elegante gastehuis in die hartjie van Melville. Dis in 'n stil doodloopstraat op die ho...
Melville Estates 99 is 'n moderne selfsorg-woonstel in die Melville Estates-kompleks in Johannesburg. Dié eenheid i...
Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige...
Melville Estates 127 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Melville Estates-kompleks in Johannesburg. Die eenheid i...
Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue i...
Melvilla Quarters bied gerieflike oornagverblyf met moderne afwerkings. Die verblyf is hoog teen die voet van die b...
Melville Estates 22 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Mellville Estates-kompleks in Johannesburg. Hierdie eenhe...
The Wedgwood Guesthouse is in die bekoorlike woonbuurt Melville, in Johannesburg, geleë. Die Wedgwood is een van di...