Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Menlopark

4.4 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Menlopark van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Menlopark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Menlopark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlopark B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlopark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Menlopark B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 10 km vanaf Menlopark

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
B&B in Riviera, Pretoria

Lerato Bush Lodge is in Riviera, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria, Gauteng

Meadowbrook Property bied gastekamers in Pretoria en is net 9 km van die middestad af. Verblyf by Meadowbrook Property is beskikbaar in 4 kamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot 'n...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Roux's Res is 'n bekoorlike B&B in Faerie Glen, Pretoria. Dié onderneming is lekker naby winkelsentrums, restaurante en hospitale. Ons het slaapplek vir maksimum 2 gaste in die hoofeenheid op die eienaar se perse...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Villa Berma Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Pretoria en bied aan gaste gerieflike verblyf. Die gastehuis het 2 kamers wat geskik is vir tussen 2 en 4 gaste. Die Luukse Kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koni...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Moreletapark, Pretoria-Oos

Ruby Rose is in 'n stil woonbuurt naby hospitale en winkelsentrums in Pretoria-Oos geleë. Dit bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir gaste wat sakereisigers, pasiënte in die hospitaal besoek en gaste wat n...

SPAAR 30%
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
Bly
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Bly B&B is 'n luukse nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos. Ons 3 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi,...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton, Pretoria

Suzi's Place Guest Rooms is geleë in Lyttelton Manor, Centurion. Ons bied bekostigbare, gerieflike oornagkamers waarin besoekers tuis en rustig sal voel. Die kamers is bedoel vir vakansiegangers en sakelui wat op r...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR665
R565
per nag, vir 2 mense
B&B in Pierre van Ryneveld, Pretoria

Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 2 gastekamers wat uniek v...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Waverley

Berg Bed & Breakfast is sentraal geleë in Pretoria met die lieflike voorheuwels van die Magaliesberg as agtergrond. Gaste kan in die rustige tuin ontspan en die inheemse voëltjies van die balkon af dophou. Ons ver...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 1)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

B&B in The Wilds bied verblyf op 'n veilige landgoed in die ooste van Pretoria. Dit bied 'n gerieflike en netjiese eenheid vir sakereisigers, verkoopsmanne of gaste wat 'n pasiënt in die area besoek. Dit is op 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Menlopark B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Menlopark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Menlopark akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]