Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Menlopark

4.4 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Menlopark van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Menlopark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Menlopark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlopark hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlopark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Menlopark Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
25% af Naweke!
VanafR1 150
R863
per nag, vir 2 mense
Hotel in Menlopark

Town Lodge Menlo Park is in die luukse buurt, Menlo Park, in Pretoria geleë. Die hotel het 106 kamers waaronder 'n aantal kamers met lugversorging, dubbel- of 2-enkelbeddens en elk met 'n en suite-badkamer wat 'n ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Menlopark

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lynnwood, Pretoria-Oos

Hudson House is 'n nuut-ontwikkelde argitektoniese meesterstuk. Die ontwerp-opdrag was eenvoudig: Gerieflik, luuks, funksioneel en pragtig. Dit bestaan uit 12 lugtige kamers (akkommodasie beskikbaar vir tot 24 gaste...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Hotel in Ashlea Gardens, Alphen Park

Regency Hotel Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Alphen Park

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kamers wat smaakvol versier is in 'n warm en verwelkomende atmosfeer, met wonde...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

City Lodge Hotel Lynnwood is in die Lynnwood Bridge Kompleks in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflik naby verskeie besighede, winkels, eetplekke en vermaakbestemmings in dié moderne gebied. Die hotel het 205 ruim...

15% af Weeksdae!
VanafR2 640
R2 244
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Casa Toscana Lodge is in Pretoria, 'n area bekend vir geskiedkundige geboue, stad-toere, tuine en ikoniese besienswaardighede waaronder die Voortrekkermonument en die Uniegeboue. Verblyf is beskikbaar in 20 eenhed...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Squ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vana...

Vanaf
R1 243
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 3-ster-verblyf in die hoofgebou wat in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde geleë is. Die hoof-hotel is op die boonste vloer van die HPC en spog met asemrowende uitsigte oor die sportgronde...

Vanaf
R1 041
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 4-ster-verblyf vir sportspanne in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde. Die perseel is parallel aan die rugbyvelde en kyk uit oor die verhitte swembad. Die kamers is topgehalte en bied ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Menlopark hotelle blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Menlopark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Menlopark akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]