Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Meyerspark

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Meyerspark van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Meyerspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Meyerspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerspark B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerspark B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

Joan's Garden Cottage is ’n knus tuinkothuis vir 2 gaste in Murrayfield, Pretoria. Die kothuis beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkamer met ’n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Meyerspark

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Rosslies Guesthouse is in Lynnwood-rif in Pretoria geleë. Die gastehuis bied verblyf in die Portraits-, Library- of Gumtree-kamer. Die kamers is almal uniek versier met individuele temas. Portraits is 'n ruim kame...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

CC Travel Lodge is sentraal geleë in Lynnwood Ridge vir sakereisigers en vakansieganger en is naby die N1 en N4. Verblyf is beskikbaar in moderne kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het óf 'n dubbel...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Maribelle's Bed and Breakfast is 'n aantreklike drie-ster onderneming geleë in Lynnwoodrif, in die oostelike voorstede van Pretoria. Die luukse en suite kamers het elk hul eie aparte ingang en patio wat na die swem...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Ridge

TC's on Lynnwoord Guesthouse is gerieflike verblyf wat gemaklik sentraal in Lynnwood Ridge in Pretoria geleë is. Verblyf word gebied in 'n mengsel van standaard- en luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

64 on Malabor is in die stil woonbuurt, Lynwood Glen, geleë en bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisigers. Dié gastehuis bied 3 privaat gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte- of k...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bellstone Bed & Breakfast is 'n intieme, huislike instansie wat regstaan vir alle reisigers, of dit sakereisigers, bruide of gesinne op vakansie is. Ons trots is die diens en persoonlike aandag wat ons bied om jou v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

The Links Corporate Guest House is op die Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria. Dié gastehuis bied ‘n ongelooflike uitsig oor die gholflandgoed, meer en tuin. Daar is 3 kamerkategorieë en elke kamer het ‘n ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R757
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Roux's Res is 'n bekoorlike B&B in Faerie Glen, Pretoria. Dié onderneming is lekker naby winkelsentrums, restaurante en hospitale. Ons het slaapplek vir maksimum 2 gaste in die hoofeenheid op die eienaar se perse...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood, Pretoria-Oos

Lynnwood View Bed & Breakfast is in die oostelike voorstad, Lynnwood. Staan op die balkon van een van ons ruim, volledig toegeruste kamers in Lynnwood en beleef die uitsonderlike voëllewe en die rus en vrede. Ons i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Newlands

Pretoria East Guest Rooms is 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl jy jou take in die stad kom afhandel. Dis in die luukse voorstad Garsfontein in Pretoria, net 2 minute se ry v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bly
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Bly B&B is 'n luukse nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos. Ons 3 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi,...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Meyerspark B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Meyerspark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Meyerspark akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za