Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Meyerspark

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Meyerspark van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Meyerspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Meyerspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerspark gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerspark Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Adam's Eden Guest House bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf met maklike toegang tot die hoofpaaie en die N4-snelweg. Ons het slaapplek vir 11 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Geniet ons toegewyde span se professionele diens wat jou in styl sal bedien, maar tog sal sorg vir persoonlike aandag wat jou soos 'n ou vriend sal laat voel. Die verblyf, op 'n elegante Kaap-Hollandse wynplaas, ver...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Thabiso Guesthouse is op 'n hoë rand met 'n uitsig oor Meyerspark in Pretoria en bied gerieflike verblyf en eksklusiewe diens in 'n Toskaanse gastehuis. Daar is 8 gastekamers met sekere DStv-kanale en koffie- en t...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Montagne, Meyerspark

Touraco Guesthouse is in 'n stil en rustige doodloopstraat in 'n woonbuurt in die ooste van Pretoria geleë. 'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Touraco. Ons waarborg 'n uitstaande B&B-ervaring. "Wir sprechen Deu...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Meyerspark

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Vanaf
R380
per nag, vir 1
Gastehuis in Silverton, Pretoria

The Bosau Guest House bied gerieflike verblyf en luukse gasvryheid in 'n gastehuis in Silverton in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, oorsese gaste en gesinne. Verblyf word in 6 e...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng, Lydiana

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met voëls en bied ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Equestria, Pretoria-Oos

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 12 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 60 gaste...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Waters on Willows is in die stil voorstad van The Willows in Pretoria geleë. Dit is ideaal en net 4 km van die N1 en die N4 af geleë. Waters on Willows bied verblyf in 3 individueel versierde kamers. Hierdie kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meyerspark gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Meyerspark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Meyerspark akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za