Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Meyerspark

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Meyerspark van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Meyerspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Meyerspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerspark selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerspark Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Montagne, Meyerspark

Ferreira's Guesthouse is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in 'n stil area in La Montagne, Pretoria. Gaste se privaatheid word gerespekteer aangesien die woonstel semi-losstaande van die hoofhuis is. Di...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Meyerspark Self-catering Units, by Carinus-straat 223 in Meyerspark, bied gerieflike verblyf in die voorstad Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na selfsorgverblyf. Die eenhede is naby d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Dragonfly Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Meyerspark, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid is geskik vir 2 en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badk...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Meyerspark

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, La Montagne

Belle Chambre bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef. Dié se...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Snoesige Selfsorg Woonstel is 'n selfsorg-woonstel op die eienaars se woonerf in Pretoria. Die boomryke stad spog met verskeie natuurlike en kulturele trekpleisters sowel as belangrike ou geboue en museums wat die m...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Die Slumber Thatch is in Murrayfield, oos van Pretoria, met maklike toegang tot die N4, N1 en R21 geleë. Of jy oos na wes, of noord na suid in ons pragtige land reis ? The Slumber Thatch is die ideale oornag-verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria. Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop geleë en bied 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Murrayfield. Die eenheid word omring deur die natuur en daar is baie voëls. Dis op die gro...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Klein Karoo is 'n ongekunstelde en ontspanne B&B wat deur 'n familie in die ooste van Pretoria (Gauteng) besit word. Dis gerieflik geleë in Lynnwood Ridge. Klein Karoo is naby hospitale, winkels, restaurante en 'n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Wilgers Guest House bestaan uit 'n huis met 3 slaapkamers vir gesinne en 5 aparte eenhede. Ons het slaapplek vir 21 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledige kombuisie met 'n mikrogo...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Equestria, Willow Glen

At Libertas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-tuinkothuis op die dieselfde erf as die hoofhuis. Die kothuis is privaat en gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. A...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR575
R431
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Palm Villa is op 'n sekuriteitslandgoed in Faerie Glen. Dis die ideale verblyf om te oornag of vir 'n wegbreek en ontspanning. Die villa word omring deur die Bronberge met mensgemaakte damme en 'n verskeidenheid vo...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Lavender and Rose Cottage bied gerieflike verblyf in Old Faerie Glen in die ooste van Pretoria. Die selfsorgkothuis is in 'n rustige en stil area net 15 minute van Pretoria se middestad en 30 minute van OR Tambo Int...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Meyerspark selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Meyerspark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Meyerspark akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za