Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (2)
Wildsplase (6)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, Mid-Illovo

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Clansthal, Mid-Illovo

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 42 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Mid-Illovo

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein. Al 12 kamers is en suite en het lugversor...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Winklespruit, Amanzimtoti

Marmin B&B bied B&B-verblyf in Winklespruit, 'n klein kusdorpie noord van die Ilovorivier-monding in KwaZulu-Natal. Marmin B&B het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers. Die eerste kamer het 'n ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray is in ’n stil doodloopstraat in Warner Beach aan die suidelike grens van Durban se metropool geleë. Die woonstel is in ’n tropiese tuin met direkte toegang tot die strand. Verblyf word gebied in 3 B&B...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti. Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R723
per nag (plek vir 2)
B&B in Freeland park, KwaZulu-Natal

Gee Wizz B&B and Self-catering is in die Suidkusdorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede, soos die T.C. Robertson Natuurreservaat, Scottburgh-strandkroeg, Crocworld Conservation Centre, Shark Ca...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Freeland park, KwaZulu-Natal

Eden River Lodge is aan die oewer van die Mahlongwa-rivier in Scottburgh aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied 'n landelike toevlugsoord met die gerief van al die nabygeleë geriewe. Eden River Lodge spog met ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mid-Illovo B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Mid-Illovo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mid-Illovo akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za