Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo Selfsorg-eenhede

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

33 La Mer bied 'n rustige wegbreek in 'n woonstel met 'n see-uitsig aan KwaZulu-Natal se tropiese kuslyn. Dit is net 30 km suid van Durban in die stil, ongerepte dorpie, Illovo Beach wat met heerlike soel weer en wa...

Vanaf
R700
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Ships Ahoy Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping in die hartjie van Illovo Beach in Kingsburgh. Die woonstel bied gedeeltelike uitsigte oor die rivier, ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mid-Illovo

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe. Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakv...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Seaspray Cabins bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies in Illovo Beach sowat 13 km vanaf Amanzimtoti en 36 km vanaf Durban. Daar is 4 enkelhouthuisies wat elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed het. Twee van di...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat en 'n lieflike, stil area in Illovo Beach. Ons is aan die bopunt van 'n heuwel met 'n 180°-uitsig oor die see. As jy daarvan hou om foto's ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

206 Sarie Marais is 'n selfsorg-woonstel met 'n see-uitsig en is in die veilige Sarie Marais-kompleks in Illovo Beach geleë. Die kompleks is naby 'n stil strand, 'n bekende kwekery en 'n uitstekende restaurant. D...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Sunny Tides Holiday Inn is in Illovo naby Winkelpsruit en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, swemstrande, aktiwiteite en besienswaardighede in die dorp. ...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mid-Illovo

Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe. Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Ontsnap na die rustigheid van hierdie luukse seekantwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers op die grondvloer aan KwaZulu-Natal se kus. Illovo Beach is 'n stil, ongerepte kusdorpie sowat 30 minute suid van Durban....

Vanaf
R3 395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

51 La Mer is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die riviermonding, kuslyn en see en skuil op die tropiese ooskus van KwaZulu-Natal. Die stil, ongerepte kusdorpie, Illovo Beach, is net 30 km suid van Durban af en ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mid-Illovo

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke. Dié huis besk...

Vanaf
R2 296
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

2 La Mer nooi jou uit om weg te breek na hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel in Illovo Beach aan KwaZulu-Natal se tropiese kus. Die omgewing is rustig en die woonstel is net 30 minute suid van Durban. Dié woonst...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

37 La Mer is in Illovo Beach net 30 km suid van Durban geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die rustige, ongerepte kusdorpie, Illovo Beach, spog met lekker warm weer die hele jaar lank en ...

Spesiale Aanbod!
VanafR999
R856
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mid-Illovo

The Blue Shark Ocean View Studio is 'n pragtige ateljeewoonstel naby die strand in Umkomaas. Die woonstel het 'n oopplan-sitkamer en -slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dit het 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mid-Illovo

Baggies Inn bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is apart van die huis. Die eiendom bied 'n uitsig oor die eerste gaatjie van die U...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal, Mid-Illovo

Sandy Lane Self-catering by the Sea is 'n ruim, mooi en luukse selfsorghuis wat ideaal is vir familie en vriende. Dié eiendom is aan die Suidkus tussen Umkomaas en Scottburgh op die R102. Hierdie huis is teen 'n ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mid-Illovo

The Gardens Holiday Accommodation is 'n selfsorghuis in Umkomaas wat 'n lowerryke, goed onderhoude tuin skuil. Dit bied 'n ontspannende atmosfeer. Hierdie bekoorlike vakansiehuis het alles wat gaste sou benodig vir ...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mid-Illovo

House on the Beach is 'n lieflike vyfslaapkamer-strandhuis met pragtige see-uitsigte in Widenham-strand, Umkomaas. Dit is op die strandfront net 'n entjie van die hoogwatermerk af - vandaar die huis se naam. Die hui...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Mid-Illovo

Highrocks Beach House is 'n selfsorg-huis aan die bokant van die Widenham Point in Umkomaas, met 'n uitsig oor die see. Die strandhuis is 48 km vanaf Durban geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die see. Die hu...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mid-Illovo

Widenham Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel wat volledig gemeubileer is, 'n privaat ingang het en in Widenham, Umkomaas geleë is. Dis net 2 minute se ry vanaf die strand, 'n gholfbaan, rolbalbaan, restaurante, dui...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Mid-Illovo selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Mid-Illovo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mid-Illovo akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]