Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (4)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Middelburg

3.7 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Middelburg van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Middelburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelburg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelburg B&Bs - Karoo

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideal...

Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
B&B in Middelburg

Welvanpas Guestfarm is op 'n Karoo-plaas geleë, net 14 km van Middelburg af. Die gastehuis bied aan gaste die keuse van 5 en suite-kamers, 2 selfsorg-eenhede, 'n karavaan en kampeerterrein. Elke dubbelkamer het '...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Middelburg

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap. By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis...

20% af Aanbod!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...


B&Bs binne 100 km vanaf Middelburg

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Ons is trots op ons egte gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. Steynsburg is op die R56, sowat 110 km van Cradock en 105 km Gariepdam, af geleë. Die plaas genaamd "Bulhoek", Paul Kruger se geboorteplek na be...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurante en koffiehuise. Die wêreld...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Middelburg B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Middelburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Middelburg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za