Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Middelpos

4.2 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Middelpos van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelpos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Middelpos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelpos gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelpos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelpos Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pecanwood Manor is in Upington op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n toevlugsoord aan ga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn geleë - 'n omgewing vol kontraste waar vernuwende natuurkragte saamspan om 'n unieke landskap van ongeëwenaarde natuurskoon te skep. Laat die magtige Oranjerivier en ...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Die gastehuis se suiwer linne, regdeur tot by die Persiese tapyte, sal jou verblyf onoortreflik maak. Ons gee aandag aan die fynste details om te verseker dat jou besoek aan die Noord-Kaap absoluut onvergeetlik is. ...

Spesiale Aanbod!
VanafR650
R325
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos

Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos

Border Close Gastehuis is in Upington in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf wat na aan geriewe geleë is. Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat elk beskik oor 'n du...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Dreamstay bied luukse sakpasverblyf in 'n rustige en veilige woonbuurt in Upington. Dreamstay is sentraal naby Upington Medi-Clinic, skole en die Kalahari winkelsentrum, asook die N14 geleë. Gaste kan 'n rustige st...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Middelpos

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oosterville, Blydeville

Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied verblyf in gerieflike kamers wat geskik is vir gesinne, paartjies en sakereisigers. Die akkommodasie ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oosterville, Upington

Is jy opsoek na bekostigbare akkommodasie in Upington? Dan is jy by die regte plek. Werda Gastehuis is in die hoofstraat en baie maklik om op te spoor. Ons is slegs twee blokke vanaf Upington Mediclinic en vier bl...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid ge...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Falcon is in 'n stil, rustige area skuins oorkant Upington MediClinic, naby die gewilde Kalahari Mall geleë. Dit is ideaal vir sakelui en moeë reisigers. Gaste kan heerlik langs die privaat swembad of onder die la...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Middelpos gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Middelpos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Middelpos akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]