Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Balgowan (41)
Dargle (11)
Hilton (16)
Howick (30)
Lions River (1)
Mooi River (8)
Nottingham Road (59)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (153)
B&Bs (24)
Wildsplase (14)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (91)

Resensies van Midlands Meander

4.3 / 5  
volgens 389 resensies
Lees regte resensies van Midlands Meander van 389 geverifieerde gaste.
Indien jy Midlands Meander besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Midlands Meander.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midlands Meander wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midlands Meander Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midlands Meander Wildsplase

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
15% af Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lions River, Midlands Meander

Clydesdale on Lions River bied gemaklike, huislike verblyf in Leeurivier, Lidgetton, in die Natalse Middelande. Die plaas is op die oewer van die Leeurivier, net 5 km van die Nelson Mandela Capture Site Museum af, 7...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Midlands Meander

Ukuthula Lodge is 'n besonderse privaat wildreservaat van 300 hektaar wat teen die hange van die Karkloof lê en uitkyk oor die Albert Falls-dam. Dié lodge het 6 grasdak-chalets wat elkeen selfsorgverblyf aan 4 ga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balgowan, Midlands Meander

Notting Hill Lodge bied 'n keuse tussen B&B-verblyf of slegs verblyf in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie trou-v...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balgowan, Midlands Meander

Bosch Hoek Lodge is in die skilderagtige Middellande van KwaZulu-Natal geleë, in 'n rustige omgewing wat deur diverse fynbos en bome, asook nuuskierige blouape, mahem, bosbokke en rietbokke omring word. Bosch Hoek...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dargle, Midlands Meander

Pennylane Guest House is 'n tradisionele landelike gastehuis op 'n plaas in die hartjie van die Midlands met die mooiste omgewing, plaaslike gebeurtenisse, uitstekende fynproewer-restaurante en koffiewinkels, verfri...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Midlands Meander

St Ives is 'n lodge, restaurant en trou-venue en is in Leeurivier in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande op die R103 geleë. Dit is 10 km van Howick af, 7 km van die Midmar-dam af, 20 minute van Pietermaritzbur...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mooi River, Midlands Meander

Sycamore Avenue bied eksentrieke en romantiese boomhuis-akkommodasie in die KwaZulu-Natalse Midlands Meander. Die unieke, kunstig ontwerpte eenhede is geskep om jou te inspireer, jou aan te moedig om te ontspan, jou...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Midlands Meander

Khaya Inyoni is 'n lieflike boslodge in die Emanzini Privaat Reservaat aan die oewer van die Albert Falls-dam. Die reservaat het verskeie boksoorte, kleinwild en meer as 190 voëlspesies. Die lodge is 'n wonderlike ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Balgowan, Midlands Meander

Arum Hill Lodge B&B is op 'n erf van 7 ha geleë. Dit is 'n eksklusiewe B&B en bied luukse akkommodasie in die hartjie van die Middellande. Indien jy op pad is na die Natalse Suidkus, is Arum Hill Lodge die ideale o...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Estcourt, Midlands Meander

Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksap op die oewer van die Wagendriftdam. Hierdie dam lê tussen die voetheuwels van die Drakensberge, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Midlands Kronkeling wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Midlands Kronkeling akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Midlands Kronkeling akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za