Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Beaulieu (Witpoort) (10)
Carlswald (6)
Crowthorne (5)
Glen Austin (9)
Glenferness (2)
Kyalami A.h. (10)
Witpoort (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (14)
Lodges (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Midrand

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Midrand van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Midrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midrand B&Bs

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Midrand

Maple Manor is 'n B&B wat in die hartjie van Kyalami in Midrand geleë is. Die pragtige dubbelverdieping Engelse platteland-huisie bied die beste is gerief en ligging en is tussen Ben Schoeman en Krugersdorp, sowel ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

The Cottage is 'n grasdak-kothuis in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir vakansiegangers, studente, of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 6 kamers en elkeen het DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer,...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Midrand

Bushy Tail Bed & Breakfast is in die veilige, geslote woonbuurt van Kyalami Landgoed, 'n kort afstand vanaf Kyalami-renbaan, 3 km vanaf Virgin Active en 5 km vanaf Mall of Africa. Verblyf is beskikbaar in 8 gastes...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenferness, Midrand

The Roosters Nest BnB word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Die lowerryke tuin bied 'n rustige plattelandse gevoel. Die B&B is het maklike toegang tot...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Crowthorne, Midrand

Blue Hills Lodge is ideaal geleë in die hartjie van Midrand en bied B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, plattelandse omgewing. Gaste kan kies tussen luukse suites, luukse kamers, standaard kamers en enkelkamers. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Beaulieu (Witpoort), Midrand

Glenda’s Guest Suites is in die rustige, stil en veilige landgoed Beaulieu in Midrand geleë. Ons akkommodasie is aanloklik en luuks, tog bied ons mededingende pryse. Ons gerieflike, netjiese en verwelkomende kame...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Midrand

The Baobab bied B&B in Kyalami Estate in Midrand. Dié gastehuis is ideaal geleë, naby die Mall of Africa, Lory Park Dieretuin en ander geriewe in die omgewing. Daar is 2 kamers waarvan albei koninggrootte-beddens...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

Big Tree B&B en Gastehuis is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria, geleë. Big Tree het 'n tennisbaan en 'n swembad wat gaste kan benut. Die kamers by Big Tree is ruim en persoonlik en elkeen volgens...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

Aberfeldy B&B is op landbougrond sowat 2 km vanaf die N1 tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Hierdie plattelandse ligging in die hartjie van Midrand is die perfekte plek vir die sakereisiger om te ontspan na 'n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Midrand

Attaché Guest Lodge & Spa is ideaal geleë op 'n 4 hektaar landgoed in Glen Austin, Midrand, wat net 30 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria is. Dis die perfekte plek vir 'n luukse vakansie, 'n konferenise, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Midrand B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Midrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Midrand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za