Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Beaulieu (Witpoort) (10)
Carlswald (7)
Crowthorne (5)
Glen Austin (9)
Glenferness (2)
Kyalami A.h. (10)
Witpoort (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (14)
Lodges (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Midrand

4.4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Midrand van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Midrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midrand Gastehuise

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crowthorne, Midrand

Celtis Manor Guesthouse is 'n rustige toevlug in Crowthorne. Dié 4-ster TGCSA gastehuis is ideaal vir vakansieganger, sakereisigers en groepe. Dié gastehuis het 11 pragtig versierde kamers met volledige toebehore...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witpoort, Midrand

Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Ons bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-houthuise wat die ideale wegbreek is vir paartjies, sakereisigers en diegene wat van die stadslewe wil o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand

Willow Place Guest House is 'n goed gevestigde gastehuis wat al bekendheid verwerf het vir sy uitstekende diens. Dit maak al sedert dit gestig is in 2000 voorsiening vir plaaslike en internasionale toeriste en saker...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tembisa, Midrand

The View Gastehuis is 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ook halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Ons is naby Tembisa-hospitaal en hoofsnelweë wat maklike toegang bied tot al die plaas...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand

Palesa Gastehuis is strategies geplaas in Clayville-Oos in Olifantsfontein, net 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons uitstekende ligging bied maklike toegang tot alle hoofweë, asook sake- en verma...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin, Midrand

Evergreens on Allan is in 'n luisterryke tuin van 8500 m² in die hartjie van Midrand geleë. Dit is die ideale plekkie vir 'n klein sakekonferensie, spesiale partytjie of besigheidsmanne. Verblyf word aangebied in...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Midrand

Tuareg Guest House is die ideale blyplek vir sakepersone of plaaslike of internasionale toeriste wat op soek is na stil en rustige verblyf. Die gastehuis is naby Kyalami Besigheidspark, Korportatiewe Besigheidspark,...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R677
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami A.h., Midrand

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami g...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Midrand

Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand

The Studio bied verblyf in 'n knus gastekamer in 'n huis met drie verdiepings op die veilige Blue Valley-gholflandgoed in Centurion. Die huis kyk uit oor die skoonveld en die kamer het sy eie ingang. Die slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Midrand gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Midrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Midrand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za