Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Carlswald (6)
Crowthorne (4)
Glen Austin (6)
Glenferness (2)
Kyalami A.h. (12)
Vorna Valley (3)
Willaway (2)
Witpoort (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (14)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Midrand

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Midrand van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Midrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midrand Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vorna Valley, Midrand

City Lodge Hotel Waterfall City is in Midrand, 'n area tussen Johannesburg en Pretoria wat vinnig aan die ontwikkel is. Die hotel is in 'n sake- en ontspanningsdistrik naby die ikoniese Mall of Africa en Waterfall C...

Vanaf
R706
per nag (plek vir 2)
Hotel in Midrand

The Gallagher Hotel is ideaal geleë in die Midrand-sakedistrik en is ook naby die Gallagher Konferensiesentrum. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat gepas is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die hotel...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Midrandte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 69 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Midrand

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë. Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in The Reeds, Centurion

Kings & Queens Boutique Hotel is in The Reeds, Centurion geleë en kombineer gerief en luuksheid om 'n fantastiese verblyf-ervaring te bied. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en geriewe. Die...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 2)
Hotel in Edenburg, Johannesburg

The Oasis Residential Hotel word bestuur deur die Beazley-gesin. Die unieke instansie bied aan reisigers die geleentheid om op 'n stylvolle manier te ontspan in 'n veilige omgewing. Dit is geleë naby Sandton, Joha...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike sakeverblyf of 'n romantiese wegbreek. Dié hotel het slaapplek vir tot 42 gaste in 1 standaard k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fourways, Magaliessig

City Lodge Hotel Fourways is ideaal geleë in die sake- en ontspanningskern van Johannesburg se noordelike voorstede. Dit is oorkant die pad van die ikoniese Montecasino-ontspanningskompleks af met 'n rits restauran...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R737
per nag, vir 2 mense
Hotel in Edenburg, Johannesburg

Road Lodge Rivonia bied 'n wenkombinasie van sakpasverblyf wat gerieflik geleë is tussen verskeie sake- en vakansiebestemmings in die noorde van Johannesburg. Die hotel is naby hoofweë, winkelsentrums soos Rivonia...


Hotelle binne 50 km vanaf Midrand

25% af Laaste Kans!
VanafR1 120
R840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern. Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkam...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Wendywood

Classique Grace Boutique Hotel in Sandton is net 5 km vanaf Sandton City Mall. Dié hotel bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat familie besoek of oornaggaste. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Chartwell, Johannesburg

Zulu Nyala Country Manor is in Chartwell aan die buitewyke van noordelike Johannesburg, op 'n pragtige stuk grond van 5 hektaar groot, geleë. Die herehuis is ideaal vir oornagverblyf, konferensies, sakereise, funk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Quatermain is naby die Sandton Gautreinstasie en bied groot tuine en stylvolle akkommodasie waar gaste kan sit en koerant lees of rustig kan sit en werk. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers dank...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Falstaff is 'n puik ingerigte en intieme hotel in 'n plattelandse styl in Sandton, Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel st...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR659
R330
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Strathavon

Town Lodge Sandton, Grayston Drive het 213 kamers en is ideaal geleë in die sake-, ontspannings-, kleinhandel-, eet- en vermaaklikheidsmiddelpunt van Sandton. Dit beteken dit is naby Sandton City, Nelson Mandela Sq...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë. As jy bloot 'n draai by die besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bryanston, Johannesburg

City Lodge Hotel Bryanston is gebou op wat eens 'n pragtige kwekery was en spog nou met ontwerperstuine en 'n swembad sodat gaste in die buitelug kan ontspan. Die hotel is oorkant Mediclinic Sandton en naby hoofwe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R727
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Centurion

Road Lodge Centurion is gerieflik in die Centurion Gate Centre in Pretoria geleë en bied bekostigbare verblyf naby belangrike sake- en ontspanningsplekke. Dit is naby die Centurion Mall en SuperSport Park Sport- en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Ca...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Midrand hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Midrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Midrand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za